2003 Super 12-seisoen
Voorkoms
2003 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Blues (3de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 478 (gem. 6.928 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 143 Carlos Spencer (Blues) |
Meeste drieë gedruk | 12 Doug Howlett (Blues) |
Die 2003 Super 12-seisoen het in Februarie 2003 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 24 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Blues | 11 | 10 | 0 | 1 | 393 | 185 | +208 | 9 | 49 | |||
2 | Crusaders | 11 | 8 | 0 | 3 | 360 | 263 | +97 | 8 | 40 | |||
3 | Hurricanes | 11 | 7 | 0 | 4 | 324 | 277 | +47 | 7 | 35 | |||
4 | Brumbies | 11 | 6 | 0 | 5 | 358 | 313 | +45 | 7 | 31 | |||
5 | Waratahs | 11 | 6 | 0 | 5 | 313 | 344 | −31 | 7 | 31 | |||
6 | Bulls | 11 | 6 | 0 | 5 | 320 | 354 | −34 | 5 | 30 | |||
7 | Highlanders | 11 | 6 | 0 | 5 | 287 | 246 | +41 | 5 | 29 | |||
8 | Reds | 11 | 5 | 0 | 6 | 281 | 318 | −37 | 6 | 26 | |||
9 | Stormers | 11 | 5 | 0 | 6 | 255 | 353 | −98 | 3 | 23 | |||
10 | Chiefs | 11 | 2 | 0 | 9 | 257 | 274 | −17 | 9 | 17 | |||
11 | Sharks | 11 | 3 | 0 | 8 | 239 | 306 | −67 | 5 | 17 | |||
12 | Cats | 11 | 2 | 0 | 9 | 259 | 398 | −139 | 4 | 12 | |||
Opgedateer op 3 Mei 2010 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 21–22 Februarie | Week 8 | 11-12 April |
Week 2 | 28 Februarie-1 Maart | Week 9 | 18–19 April |
Week 3 | 7-8 Maart | Week 10 | 25-26 April |
Week 4 | 14–15 Maart | Week 11 | 2-3 Mei |
Week 5 | 21–22 Maart | Week 12 | 9–10 Mei |
Week 6 | 28–29 Maart | Halfeindronde | 16-17 Mei |
Week 7 | 4-6 April | Eindronde | 24 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 2002 Super 12 |
Super 12 2003 |
Opgevolg deur 2004 Super 12 |
Week 1
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane
21 Februarie 2003 | Chiefs | 16 – 29 | Highlanders | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drie: Paul Miller Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: Glen Jackson (3) |
Verslag | Drie: Aisea Tuilevu Strafdoele: Willie Walker (8) |
Bywoning: 15,500 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
21 Februarie 2003 | Waratahs | 18 – 31 | Blues | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Morgan Turinui, Duncan McRae Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (2) Kaarte: Matt Burke 70' tot 80', Patricio Noiega 70' tot 80' |
Verslag | Drieë: Joe Rokocoko, Rupeni Caucaunibuca (2), David Gibson Doelskop: Orene Ai'i Strafdoele: Orene Ai'i (3) Kaarte: Tony Woodcock 70' tot 80' |
Bywoning: 27,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
21 Februarie 2003 | Cats | 26 – 34 | Bulls | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Gcobani Bobo, Friedrich Lombard Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (4) |
Verslag | Drie: Joost van der Westhuizen Doelskop: Louis Koen Strafdoele: Louis Koen (6) Skepdoele: Louis Koen (3) Kaarte: Danie Coetzee 70' tot 80' |
Bywoning: 20,000 Skeidsregter: André Watson (Suid-Afrika) | |
21 Februarie 2003 | Stormers | 40 – 18 | Sharks | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Breyton Paulse, Robbie Fleck, Corné Krige, Adri Badenhorst, Pieter Rossouw Doelskoppe: Chris Rossouw (3) Strafdoele: Chris Rossouw (3) |
Verslag | Drieë: André Snyman, Shaun Sowerby, Brent Russell Strafdoel: Butch James |
Bywoning: 44,533 Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
22 Februarie 2003 | Crusaders | 37 – 21 | Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Caleb Ralph, Aaron Mauger, Marika Vunibaka, Dan Carter (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Verslag | Drieë: Ma'a Nonu, Joe Ward Doelskop: David Holwell Strafdoele: Riki Flutey (3) |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
22 Februarie 2003 | Reds | 19 – 22 | Brumbies | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:40 | Drie: Chris Latham Doelskop: Julian Huxley Strafdoele: Julian Huxley (4) Kaarte: Nick Stiles 70' tot 80', Toutai Kefu ?' tot ?', Nathan Sharpe ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Joe Roff Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (5) Kaarte: Ben Darwin 70' tot 80' |
Bywoning: 37,500 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
Week 2
[wysig | wysig bron]28 Februarie 2003 | Chiefs | 27 – 30 | Blues | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Steven Bates, Keith Lowen, David Hill Doelskoppe: Glen Jackson (2), David Hill Strafdoele: Glen Jackson (2) Kaarte: Roger Randle 70' tot 80' |
Verslag | Drieë: Xavier Rush, Rupeni Caucaunibuca (2), Steve Divine Doelskoppe: Carlos Spencer (2) Strafdoele: Carlos Spencer (2) Kaarte: Troy Flavell 70' |
Bywoning: 15,000 Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
1 Maart 2003 | Highlanders | 41 – 17 | Stormers | Carisbrook, Dunedin | |
14:35 | Drieë: Seru Rabeni (2), Aisea Tuilevu (2), Willie Walker, Paul Steinmetz Doelskoppe: Willie Walker (3), James Arlidge Strafdoel: Willie Walker Kaarte: Aisea Tuilevu 71' tot 80' |
Verslag | Drieë: Quinton Davids, De Wet Barry, Breyton Paulse Doelskop: Gaffie du Toit |
Bywoning: 20,000 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
1 Maart 2003 | Hurricanes | 34 – 46 | Bulls | McLean Park, Napier | |
17:30 | Drieë: Christian Cullen, Jason Spice, Ma'a Nonu, Rodney So'oialo Doelskoppe: Riki Flutey (4) Strafdoele: Riki Flutey (2) |
Verslag | Drieë: Fabian Juries, Frikkie Welsh, Strafdrie, Wikus van Heerden Doelskoppe: Louis Koen (4) Strafdoele: Louis Koen (5) Skepdoel: Louis Koen |
Bywoning: 16,000 Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
1 Maart 2003 | Crusaders | 34 – 6 | Reds | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Brad Thorn, Richie McCaw, Leon MacDonald, Caleb Ralph Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens, Dan Carter (3) |
Verslag | Strafdoele: Elton Flatley (2) | Bywoning: 25,000 Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
1 Maart 2003 | Sharks | 25 – 17 | Brumbies | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drie: André Snyman Doelskop: Butch James Strafdoele: Butch James (6) |
Verslag | Drieë: Tamaiti Horua, Stirling Mortlock, Mark Gerrard Doelskop: Stirling Mortlock |
Bywoning: 32,000 Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
1 Maart 2003 | Cats | 36 – 48 | Waratahs | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Joe van Niekerk, André Pretorius, Strafdrie Doelskoppe: André Pretorius (2), Kennedy Tsimba Strafdoele: André Pretorius (4) Skepdoel: André Pretorius |
Verslag | Drieë: David Lyons, Duncan McRae, Mat Rogers (2), Rocky Elsom, Adam Freier Doelskoppe: Matt Burke (2), Mat Rogers Strafdoele: Matt Burke (2) Kaarte: Lote Tuqiri 70' tot 80' |
Bywoning: 22,00 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
Week 3
[wysig | wysig bron]7 Maart 2003 | Hurricanes | 33 – 18 | Stormers | Westpac-stadion, Wellington | |
18:00 | Drieë: Timothy Fairbrother, Christian Cullen (2), Brendan Haami, Jerry Collins Doelskoppe: David Holwell (4) |
Verslag | Drieë: Quinton Davids, Leon van den Heever Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Bywoning: 27,800 Skeidsregter: Peter Marshall (Australië) | |
7 Maart 2003 | Highlanders | 29 – 22 | Bulls | Rugbypark, Invercargill | |
20:00 | Drieë: Paul Steinmetz, Aisea Tuilevu Doelskoppe: Willie Walker (2) Strafdoele: Willie Walker (5) |
Verslag | Drieë: Riaan van der Bergh, Dale Santon, Pedrie Wannanburg Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoel: Louis Koen |
Bywoning: 13,800 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
7 Maart 2003 | Cats | 34 – 32 | Brumbies | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Gcobani Bobo, Juan Smith (2) Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (5) Kaarte: Ashwin Willemse 71' tot 80' |
Verslag | Drieë: Pat Howard, George Gregan Doelskoppe: Joe Roff (2) Strafdoele: Joe Roff (5) Skepdoel: Joe Roff |
Bywoning: 25,237 Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
8 Maart 2003 | Chiefs | 43 – 27 | Reds | Waikato-stadion, Hamilton | |
17:35 | Drieë: Mark Ranby, Shayne Austin (2), Sitiveni Sivivatu, Jono Gibbes Doelskoppe: David Hill (3) Strafdoele: David Hill (4) |
Verslag | Drieë: Elton Flatley, Wendell Sailor (2) Doelskoppe: Elton Flatley (3) Strafdoele: Elton Flatley (2) |
Bywoning: 13,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
8 Maart 2003 | Blues | 39 – 5 | Crusaders | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drieë: Rupeni Caucaunibuca, Joe Rokocoko, Sam Tuitupou, Carlos Spencer, Doug Howlett Doelskoppe: Carlos Spencer (3), Mils Muliaina Strafdoele: Carlos Spencer (2) Kaarte: Ali Williams 70' tot 80' |
Verslag | Drie: Scott Robertson | Bywoning: 25,000 Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
8 Maart 2003 | Sharks | 36 – 48 | Waratahs | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: André Snyman (2), Ricardo Loubscher, Wylie Human (2) Doelskoppe: Butch James (4) Strafdoel: Butch James |
Verslag | Drieë: Lote Tuqiri, Tim Bowman, Shaun Berne, Nathan Blacklock, Mat Rogers, Jone Tawaki Doelskoppe: Matt Burke (5) Strafdoele: Matt Burke (3) Kaarte: Lote Tuqiri ?' tot ?' |
Bywoning: 31,000 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]14 Maart 2003 | Crusaders | 36 – 29 | Chiefs | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Richie McCaw, Caleb Ralph, Nathan Mauger, Corey Flynn Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (4) |
Verslag | Drieë: Regan King, Isaac Boss Doelskoppe: David Hill, Glen Jackson Strafdoele: David Hill (3), Glen Jackson (2) |
Bywoning: 24,500 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
14 Maart 2003 | Brumbies | 37 – 22 | Stormers | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: George Smith, Joe Roff (3), Tamaiti Horua Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drieë: Robbie Fleck (2), Selborne Boome Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Strafdoel: Gaffie du Toit Kaarte: Werner Greeff ?' tot ?' |
Bywoning: 25,000 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
14 Maart 2003 | Sharks | 20 – 35 | Hurricanes | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Luke Watson, Wylie Human Doelskoppe: Brent Russell Strafdoel: Brent Russell Skepdoel: Trevor Halstead |
Verslag | Drieë: Kristian Ormsby, Tana Umaga, Christian Cullen (2), Lome Fa'atau Doelskoppe: David Holwell (5) Kaarte: Christian Cullen ?' tot ?', Kristian Ormsby ?' tot ?' |
Bywoning: 35,000 Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
15 Maart 2003 | Waratahs | 26 – 16 | Bulls | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Rocky Elsom, Brendan Cannon, Nathan Blacklock, Morgan Turinui Doelskoppe: Matt Burke, Mat Rogers (2) Kaarte: Jono West ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Eddie Fredericks Doelskop: Derick Hougaard Strafdoele: Louis Koen (3) |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
15 Maart 2003 | Cats | 33 – 21 | Highlanders | Ellispark, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Jaque Fourie, Ashwin Willemse (2), Bob Skinstad Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius Skepdoel: Bob Skinstad |
Verslag | Drieë: Paul Williams, Carl Hoeft Doelskop: Willie Walker Strafdoele: Willie Walker (3) Kaarte: Aisea Tuilevu 69' tot 79' |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
Loslootjie: Blues, Reds |
Week 5
[wysig | wysig bron]21 Maart 2003 | Blues | 62 – 20 | Reds | ITM-stadion, Whangarei | |
20:00 | Drieë: Mils Muliaina, Sam Tuitupou, Daniel Braid, David Gibson, Doug Howlett (2), Carlos Spencer, Tony Woodcock, Orene Ai'i Doelskoppe: Carlos Spencer (5), Orene Ai'i (2) Strafdoel: Carlos Spencer |
Verslag | Drieë: Matt Cockbain, Josh Valentine, Tim Atkinson Doelskop: Julian Huxley Strafdoel: Elton Flatley |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
21 Maart 2003 | Waratahs | 29 – 39 | Stormers | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
20:00 | Drieë: Chris Whitaker, Lote Tuqiri (2), Shaun Berne Doelskoppe: Mat Rogers (3) Strafdoel: Mat Rogers Kaarte: Ryan McGoldrick ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Gus Theron, Neil de Kock, Hottie Louw, Egon Seconds, Quinton Davids Doelskoppe: Leon van den Heever (4) Strafdoele: Leon van den Heever (2) Kaarte: Robbie Fleck ?' tot ?' |
Bywoning: 40,000 Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
21 Maart 2003 | Sharks | 19 – 23 | Highlanders | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Gary Botha, Charl van Rensburg Strafdoele: Butch James (3) |
Verslag | Drieë: Iliesa Tanivula (2) Doelskoppe: Willie Walker (2) Strafdoele: Willie Walker (3) |
Bywoning: 26,550 Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
22 Maart 2003 | Brumbies | 64 – 26 | Bulls | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Mark Bartholomeusz, Tamaiti Horua, Matt Giteau, George Smith, Bill Young, Joel Wilson (2), George Gregan (2) Doelskoppe: Joe Roff (8) Strafdoel: Joe Roff |
Verslag | Drieë: Bakkies Botha, Christo Bezuidenhout, Wikus van Heerden, Dale Santon Doelskoppe: Louis Koen (2), Derick Hougaard Kaarte: Pedrie Wannenburg ?' tot ?', Piet Krause ?' tot ?' |
Bywoning: 20,240 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
22 Maart 2003 | Cats | 21 – 28 | Hurricanes | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: André Pretorius (2) Doelskop: André Pretorius Strafdoele: André Pretorius (3) Kaarte: Hanyani Shimange 38' |
Verslag | Drieë: Tana Umaga (2), Jason Spice, Brent Ward Doelskoppe: David Holwell (4) Kaarte: Rodney So'oialo ?' tot ?' |
Bywoning: 20,000 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
Loslootjie: Chiefs, Crusaders |
Week 6
[wysig | wysig bron]- Sondag 30 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
28 Maart 2003 | Blues | 41 – 15 | Brumbies | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett, Rupeni Caucaunibuca (2), Xavier Rush, Strafdrie Doelskoppe: Carlos Spencer (5) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drieë: Matt Giteau, Joe Roff Doelskop: Joe Roff Strafdoel: Joe Roff Kaarte: Scott Fava ?' tot ?' |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: André Watson (Suid-Afrika) | |
29 Maart 2003 | Highlanders | 16 – 17 | Crusaders | Carisbrook, Dunedin | |
17:00 | Drie: Sam Harding Doelskop: Willie Walker Strafdoele: Willie Walker (3) |
Verslag | Drieë: Greg Somerville, Dan Carter Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoel: Dan Carter |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
29 Maart 2003 | Hurricanes | 24 – 14 | Chiefs | Westpac-stadion, Wellington | |
19:05 | Drieë: Rodney So'oialo, Brent Ward, Riki Flutey Doelskoppe: David Holwell (2), Riki Flutey Strafdoel: David Holwell |
Verslag | Drieë: Jono Gibbes, Paul Miller Doelskoppe: David Hill (2) Kaarte: Paul Miller 62' tot 72' |
Bywoning: 29,000 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
29 Maart 2003 | Waratahs | 23 – 35 | Reds | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:10 | Drieë: Strafdrie, Adam Freier, Chris Whitaker Doelskop: Mat Rogers Strafdoele: Mat Rogers (2) |
Verslag | Drieë: Rudi Vedelago, Wendell Sailor, Chris Latham, Steve Kefu Doelskoppe: Elton Flatley (3) Strafdoele: Elton Flatley (3) |
Bywoning: 37,000 Skeidsregter: Peter Marshall (Australië) | |
29 Maart 2003 | Cats | 23 – 29 | Sharks | Ellispark, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Jaque Fourie, Norman Jordaan Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (3) |
Verslag | Drieë: Eduard Coetzee, Roland Bernard, Craig Davidson, André Snyman Doelskoppe: Butch James (3) Skepdoel: Butch James Kaarte: Craig Davidson ?' tot ?', Roland Bernard ?' tot ?' |
Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
Loslootjie: Bulls, Stormers |
Week 7
[wysig | wysig bron]4 April 2003 | Highlanders | 22 – 11 | Blues | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drie: Anton Oliver Doelskop: Willie Walker Strafdoele: Willie Walker (5) |
Verslag | Drie: Daniel Braid Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Bywoning: 29,000 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
4 April 2003 | Reds | 23 – 26 | Hurricanes | Ballymorestadion, Brisbane | |
20:00 | Drieë: John Roe, Daniel Herbert, Josh Valentine Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley (2) Kaarte: Josh Valentine ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Tana Umaga, Christian Cullen Doelskoppe: Riki Flutey (2) Strafdoele: Riki Flutey (4) |
Bywoning: 18,000 Skeidsregter: André Watson (Suid-Afrika) | |
5 April 2003 | Waratahs | 34 – 31 | Crusaders | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Morgan Turinui (2), Nathan Grey, Milton Thaiday Doelskop: Shaun Berne Strafdoele: Shaun Berne (4) |
Verslag | Drieë: Marika Vunibaka (2), Richie McCaw, Corey Flynn Doelskoppe: Leon MacDonald (4) Strafdoel: Leon MacDonald |
Bywoning: 41,000 Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
5 April 2003 | Bulls | 24 – 27 | Stormers | Securicor Loftus | |
15:000 | Drieë: Anton Pitout, Frikkie Welsh Doelskop: Louis Koen Strafdoele: Louis Koen (3) Skepdoel: Louis Koen |
Verslag | Drieë: Bolla Conradie, Selborne Boome Doelskop: Leon van den Heever Strafdoele: Leon van den Heever |
Bywoning: 50,000 Skeidsregter: Michael Katzenellenbogen (Suid-Afrika) | |
6 April 2003 | Brumbies | 55 – 31 | Chiefs | Canberrastadion, Canberra | |
16:30 | Drieë: Andrew Walker (3), Tamaiti Horua, Mark Gerrard, Joe Roff, Matt Giteau Doelskoppe: Joe Roff (7) Strafdoele: Joe Roff (2) |
Verslag | Drieë: David Hill, Sitiveni Sivivatu, Aleki Lutui, Isaac Boss Doelskoppe: David Hill (4) Strafdoel: David Hill |
Bywoning: 24,500 Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
Loslootjie: Cats, Sharks |
Week 8
[wysig | wysig bron]11 April 2003 | Hurricanes | 42 – 26 | Waratahs | Westpac-stadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Lome Fa'atau (2), Brent Thompson, Ma'a Nonu, Rodney So'oialo, Pita Alatini Doelskoppe: David Holwell (3) Strafdoele: DAvid Holwell (2) |
Verslag | Drieë: Lote Tuqiri, Nathan Grey, Chris Whitaker, Adam Freier Doelskoppe: Matt Burke (3) Kaarte: Matt Dunning ?' tot ?' |
Bywoning: 32,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
12 April 2003 | Chiefs | 25 – 31 | Sharks | Waikato-stadion, Hamilton | |
17:30 | Drieë: Sitiveni Sivivatu, Steven Bates, Loki Crichton, Isaac Boss Doelskop: David HIll Strafdoel: David Hill |
Verslag | Drieë: Stefan Terblanche, Etienne Fynn, Brent Russell (2) Doelskoppe: Butch James (4) Strafdoel: Butch James Kaarte: Rudi Keil ?' tot ?' |
Bywoning: 12,000 Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
12 April 2003 | Crusaders | 65 – 34 | Cats | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Leon MacDonald, Ben Hurst, Caleb Ralph (2), Nathan Mauger, Richie McCaw, Aaron Mauger, Marika Vunibaka, Scott Hamilton, Brad Thorn Doelskoppe: Leon MacDonald (6) Strafdoel: Leon MacDonald |
Verslag | Drieë: Adrian Jacobs, Norman Jordaan, Bob Skinstad, Friedrich Lombard Doelskoppe: Kennedy Tsimba (4) Strafdoele: Kennedy Tsimba (2) |
Bywoning: 32,000 Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
12 April 2003 | Bulls | 28 – 56 | Blues | Securicor Loftus, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Frikkie Welsh, Fabian Juries, Jaco van der Westhuyzen Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoele: Derick Hougaard (2), Louis Koen Kaarte: Jaco van der Westhuyzen ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Rupeni Caucaunibuca, Rico Gear, Justin Collins (2), David Gibson, Joe Rokocoko, Doug Howlett (2), Orene Ai'i Doelskoppe: Carlos Spencer (3), Orene Ai'i Strafdoel: Carlos Spencer |
Bywoning: 21,500 Skeidsregter: Peter Marshall (Australië) | |
12 April 2003 | Stormers | 20 – 41 | Reds | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Selborne Boome, Gus Theron, Robbie Fleck Doelskop: Leon van den Heever Strafdoel: Leon van den Heever Kaarte: De Wet Barry ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Ben Tune, Toutai Kefu, Julian Huxley, Elton Flatley Doelskoppe: Elton Flatley (3) Strafdoele: Elton Flatley (5) Kaarte: Tai McIsaac ?' |
Bywoning: 31,666 Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
Loslootjie: Brumbies, Highlanders |
Week 9
[wysig | wysig bron]- Paasnaweek
18 April 2003 | Crusaders | 23 – 18 | Sharks | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Richie McCaw, Scott Hamilton, Sam Broomhall Doelskop: Aaron Mauger Strafdoele: Leon MacDonald, Dan Carter Kaarte: Richie McCaw ?' tot ?', Norm Maxwell ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Brent Russell, Trevor Halstead Doelskop: Butch James Strafdoel: Butch James Skepdoel: Butch James Kaarte: Craig Davidson 65' tot 75' |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
18 April 2003 | Brumbies | 41 – 15 | Waratahs | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Mark Gerrard, Bill Young, Joel Wilson (2), Andrew Walker Doelskoppe: Joe Roff (4), Matt Giteau Strafdoele: Joe Roff (2) |
Verslag | Drieë: Paul Sheedy, Lote Tuqiri Doelskop: Matt Burke Strafdoel: Matt Burke |
Bywoning: 25,122 Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
19 April 2003 | Chiefs | 40 – 9 | Cats | Rotorua Internasionale Stadion, Rotorua | |
17:30 | Drieë: Shane Carter, Keith Lowen (2), Glen Jackson, Jono Gibbes Doelskoppe: Glen Jackson (3) Strafdoele: Glen Jackson (2) Skepdoel: Glen Jackson |
Verslag | Strafdoele: Kennedy Tsimba (3) | Bywoning: 20,000 Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
19 April 2003 | Hurricanes | 37 – 15 | Highlanders | Yarrow-stadion, Nieu-Plymouth | |
19:35 | Drieë: Ma'a Nonu (2), Lome Fa'atau, Christian Cullen Doelskoppe: David Holwell (4) Strafdoele: David Holwell (3) |
Verslag | Drieë: Seru Rabeni, Paul Steinmetz Doelskop: Willie Walker Strafdoel: Willie Walker |
Bywoning: 20,000 Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
19 April 2003 | Stormers | 8 – 36 | Blues | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drie: Hendrik Gerber Strafdoele: Leon van den Heever |
Verslag | Drieë: Sam Tuitupou, Doug Howlett (2), Kees Meeuws Doelskoppe: Carlos Spencer, Orene Ai'i Strafdoele: Carlos Spencer (4) Kaarte: Brad Mika ?' tot ?' |
Bywoning: 30,568 Skeidsregter: Peter Marshall (Australië) | |
19 April 2003 | Bulls | 39 – 19 | Reds | Securicor Loftus, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Eddie Fredericks, Ettienne Botha, Joost van der Westhuizen, Frikkie Welsh, Bakkies Botha Doelskoppe: Lois Koen (3), Derick Hougaard Strafdoele: Louis Koen (2) |
Verslag | Drieë: Julian Huxley, John Roe, Ben Wakely Doelskoppe: Elton Flatley (2) |
Bywoning: 25,000 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Week 10
[wysig | wysig bron]25 April 2003 | Highlanders | 45 – 19 | Brumbies | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Willie Walker, Danny Lee, Taine Randell, Peter Bowden, Iliesa Tanivula, Brad Fleming (2) Doelskoppe: WIllie Walker (5) |
Verslag | Drieë: Andrew Walker, George Gregan, George Smith Doelskoppe: Joe Roff (2) |
Bywoning: 25,000 Skeidsregter: André Watson (Suid-Afrika) | |
26 April 2003 | Blues | 25 – 16 | Sharks | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Derren Witcombe, Rico Gear (2) Doelskoppe: Carlos Spencer (2) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drie: AJ Venter Doelskop: Butch James Strafdoele: Butch James (3) |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Peter Marshall (Australië) | |
26 April 2003 | Reds | 41 – 13 | Cats | Ballymorestadon, Brisbane | |
19:40 | Drieë: Ben Tune, Youtai Kefu, Nick Stiles, Chris Latham Doelskoppe: Elton Flatley (3) Strafdoele: Elton Flatley (5) |
Verslag | Drie: Jaque Fourie Doelskop: André Pretorius Strafdoele: André Pretorius (2) Kaarte:Pat Barnard 59' tot 69', Norman Jordaan ?' tot ?', Willem Stoltz ?' tot ?' |
Bywoning: 23,500 Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
26 April 2003 | Bulls | 32 – 31 | Crusaders | Securicor Loftus, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Jaco van der Westhuyzen (2) Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoele: Louis Koen (4) Skepdoele: Louis Koen (2) |
Verslag | Drieë: Richie McCaw, Marika Vunibaka, Andrew Mehrtens Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Bywoning: 25,000 Skeidsregter: Andrew Cole 9Australië) | |
26 April 2003 | Stormers | 24 – 23 | Chiefs | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Pieter Rossouw (2) Doelskop: Leon van den Heever Strafdoele: Leon van den Heever (4) |
Verslag | Drieë: Roger Randle, Shayne Austin, Steven Bates Doelskop: David Hill Strafdoele: Glen Jackson, David Hill Kaarte: Keith Robinson ?' tot ?' |
Bywoning: 21,259 Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
Loslootjie: Hurricanes, Waratahs |
Week 11
[wysig | wysig bron]2 Mei 2003 | Blues | 33 – 9 | Cats | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Joe Rokocoko, Steve Divine, Mils Muliaina, Kees Meeuws, Orene Ai'i Doelskoppe: Carlos Spencer (3), Orene Ai'i |
Verslag | Strafdoele: André Pretorius (3) | Bywoning: 15,000 Skeidsregter: Peter Marshall (Australië) | |
2 Mei 2003 | Stormers | 13 – 51 | Crusaders | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drie: Gus Theron Doelskop: Leon van den Heever Strafdoele: Leon van den Heever |
Verslag | Drieë: Caleb Ralph (2), Marika Vunibaka, Leon MacDonald (2), Scott Hamilton Doelskoppe: Dan Carter (6) Strafdoele: Andrew Mehrtens, Dan Carter (2) |
Bywoning: 27,156 Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
3 Mei 2003 | Highlanders | 23 – 27 | Waratahs | Carisbrook, Dunedin | |
17:30 | Drie: Brad Fleming Strafdoele: Tony Brown (6) |
Verslag | Drieë: Nathan Grey, Milton Thaiday, Matt Burke, Duncan McRae Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoel: Matt Burke |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
3 Mei 2003 | Hurricanes | 27 – 35 | Brumbies | Westpac-stadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Lome Fa'atau, Brent Ward (2), Christian Cullen Doelskoppe: David Holwell (2) Strafdoel: David Holwell |
Verslag | Drieë: Mark Gerrard (2), George Smith, Andrew Walker, Strafdrie Doelskoppe: Joe Roff (5) |
Bywoning: 34,500 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
3 Mei 2003 | Reds | 22 – 13 | Sharks | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:40 | Drie: Toutai Kefu Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley (5) |
Verslag | Drie: Rudi Keil Doelskop: Butch James Strafdoele: Butch James (2) |
Bywoning: 16,500 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
3 Mei 2003 | Bulls | 29 – 26 | Chiefs | Securicor Loftus, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Fabian Juries, Ettienne Botha, Jaco van der Westhuyzen, Wessel Roux Doelskoppe: Derick Hougaard (3) Strafdoel: Louis Koen |
Verslag | Drieë: Shane Carter, Keith Lowen, Steven Bates, Regan King Doelskoppe: David Hill (3) |
Bywoning: 26,544 Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
Week 12
[wysig | wysig bron]9 Mei 2003 | Blues | 29 – 17 | Hurricanes | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Sam Tuitupou, Doug Howlett (2), Carlos Spencer Doelskoppe: Carlos Spencer (3) Strafdoel: Carlos Spencer |
Verslag | Drieë: Tana Umaga, Ma'a Nonu Doelskoppe: David Holwell (2) Strafdoel: David Holwell |
Bywoning: 50,000 Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
9 Mei 2003 | Brumbies | 21 – 28 | Crusaders | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Matt Giteau, Andrew Walker, Owen Finegan Doelskoppe: Joe Roff (3) |
Verslag | Drieë: Ben Hurst, Marika Vunibaka, Brad Thorn Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (2) Skepdoel: Dan Carter Kaarte: Leon MacDonald ?' tot ?' |
Bywoning: 26,500 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
10 Mei 2003 | Reds | 28 – 23 | Highlanders | Ballymorestadion, Brisbane | |
17:35 | Drieë: Julian Huxley, Nathan Sharpe, Wendell Sailor, Daniel Heenan Doelskoppe: Elton Flatley (4) |
Verslag | Drieë: Byron Kelleher, James Arlidge Doelskoppe: Willie Walker (2) Strafdoele: Willie Walker (3) |
Bywoning: 21,500 Skeidsregter: André Watson (Suid-Afrika) | |
10 Mei 2003 | Waratahs | 25 – 14 | Chiefs | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Matt Burke, Van Humphries, Scott Staniforth Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoel: Matt Burke Skepdoel: Matt Dunning |
Verslag | Drieë: Todd Miller (2) Doelskoppe: Glen Jackson (2) Kaarte: David Briggs ?' tot ?' |
Bywoning: 32,500 Skeidsregter: Andy Turner (Suid-Afrika) | |
10 Mei 2003 | Sharks | 16 – 24 | Bulls | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Drie: Albert van den Berg Doelskop: Butch James Strafdoele: Butch James (3) |
Verslag | Drieë: Christo Bezuidenhout, Frikkie Welsh Doelskop: Derick Hougaard Strafdoele: Derick Hougaard (2), Louis Koen (2) |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Eugene Daniels (Suid-Afrika) | |
10 Mei 2003 | Stormers | 27 – 21 | Cats | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Jaco Gouws, Grant Esterhuizen (2), De Wet Barry Doelskoppe: Leon van den Heever (2) Strafdoel: Leon van den Heever Kaarte: Neil de Kock ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Russell Winter, Juan Smith (2) Doelskoppe: André Pretorius (3) |
Bywoning: 22,746 Skeidsregter: Michael Katzenellenbogen (Suid-Afrika) | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
16 Mei 2003 – Jade-stadion, Christchurch | ||||||
Crusaders | 39 | |||||
Hurricanes | 16 | 24 Mei 2003 – Edenpark, Auckland | ||||
Blues | 21 | |||||
17 Mei 2003 – Edenpark, Auckland | Crusaders | 17 | ||||
Blues | 42 | |||||
Brumbies | 21 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]16 Mei 2003 | Crusaders | 39 – 16 | Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Sam Broomhall, Richie McCaw, Scott Robertson Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (5) Skepdoel: Aaron Mauger |
Verslag | Drie: Brent Ward Doelskop: David Holwell Strafdoele: David Holwell (3) |
Bywoning: 33,500 Skeidsregter: Peter Marshall (Nieu-Seeland) | |
17 Mei 2003 | Blues | 42 – 21 | Brumbies | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Steve Divine, Kees Meeuws, Joe Rokocoko (2), Mils Muliaina, Doug Howlett Doelskoppe: Carlos Spencer (3) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drieë: Joel Wilson, Owen Finegan, Mark Bartholomeusz Doelskoppe: Joe Roff (3) |
Bywoning: 42,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]24 Mei 2003 | Blues | 21 – 17 | Crusaders | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett, Daniel Braid Doelskop: Carlos Spencer Strafdoele: Carlos Spencer (3) |
Verslag | Drieë: Mark Hammett (2), Caleb Ralph Doelskop: Andrew Mehrtens |
Bywoning: 47,000 Skeidsregter: André Watson (Suid-Afrika) | |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|