Zacatecas is die hoofstad van die gelyknamigedeelstaat van Meksiko. Die stad is ongeveer 8 000 voet bo seevlak en ongeveer 155 myl noordoos van Guadalajara geleë. Die stad was gevestig in 1546 en die kerkie Los Remedios in 1728. Die stad is uitgelê op die hange van die Grillo- en Bufaberge. Die historiese sentrum van Zacatecas is in 1993 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Historiese Monumentesone van Tlacotalpan • Historiese sentrum van Puebla • Vroegste 16de eeu kloosters op die hange van Popocatépetl1 • Voor-Spaanse stad van El Tajín
Suidwes
Historiese sentrum van Oaxaca en argeologiese plek van Monte Albán • Voor-Spaanse stad en Nasionale Park van Palenque • Prehistoriese grotte van Yagul en Mitla in die Sentrale Vallei van Oaxaca