Tom Tryon
Voorkoms
Tom Tryon | |
Geboortenaam | Thomas Tryon |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1926 |
Sterfte | 4 September 1991 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Tryon (14 Januarie 1926 – 4 September 1991) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Longest Day (1962), The Cardinal (1963), In Harm's Way (1965), en The Other (1972).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: The Scarlet Hour
- 1956: Screaming Eagles
- 1956: Three Violent People
- 1957: The Unholy Wife
- 1958: I Married a Monster from Outer Space
- 1960: Gundown at Sandoval
- 1960: The Story of Ruth
- 1961: Marines, Let's Go
- 1962: The Longest Day
- 1962: Moon Pilot
- 1963: The Cardinal
- 1965: In Harm's Way
- 1965: The Glory Guys
- 1968: Persecución hasta Valencia
- 1969: Color Me Dead
- 1972: The Other
- 1978: Fedora
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Walt Disney's Wonderful World of Color
- 1955: The Way of the World
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: Winchester 73