Wolfsburg
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52°25′N 10°47′O / 52.417°N 10.783°O |
Stigting | 1 Julie 1938 |
Stadstatus | 1 Julie 1938 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 204,02 vk km |
Hoogte bo seevlak | 63 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 123 144 |
- Bevolkingsdigtheid | 595/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 532 mm |
Burgemeester | Klaus Mohrs (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.wolfsburg.de |
Wolfsburg is 'n stad in die Noord-Duitse deelstaat Nedersakse met sowat 120 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 25 kilometer van Braunschweig af.
Wolfsburg is die hoofkwartier van de Duitse motorvervaardiger Volkswagen AG en die Volkswagengroep: (Audi, Bentley, Bugatti, Lamborghini, Porsche, SEAT, Škoda en Volkswagen AG).
Stadswyke
[wysig | wysig bron]- Almke/Neindorf – 2.200
- Barnstorf/ Nordsteimke – 3.450
- Brackstedt/Velstove/Warmenau – 2.300
- Detmerode – 8.600
- Ehmen/Mörse- 6.700
- Fallersleben/Sülfeld – 14.850
- Hattorf/ Heiligendorf – 3.550
- Hehlingen – 1.750
- Kästorf/Sandkamp – 2.000
- Mitte-West – 18.800 (Laagberg, Wohltberg, Hohenstein, Rabenberg, Eichelkamp, Klieversberg, Hageberg)
- Neuhaus/Reislingen – 8.300
- Nordstadt – 10.350 (Kreuzheide, Tiergartenbreite, Teichbreite, Alt-Wolfsburg)
- Stadtmitte – 14.200 (Stadtmitte, Hellwinkel, Schillerteich, Heßlingen, Rothenfelde, Steimker Berg, Köhlerberg)
- Vorsfelde – 12.600
- Wendschott – 2.100
- Westhagen – 9.900
Susterstede
[wysig | wysig bron]- Luton, in Verenigde Koninkryk (sedert 1950)
- Marignane, in Frankryk (sedert 1963)
- Provinz Pesaro und Urbino, in Italië (sedert 1975)
- Halberstadt, in Sachsen-Anhalt (sedert 1989)
- Togliatti, in Rusland (sedert 1991)
- Bielsko-Biała, in Pole (sedert 1998)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Wolfsburg. |
Wikiquote het aanhalings in verband met Wolfsburg |