Wes-Europese Somertyd
Voorkoms
blou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) Wes-Europese Somertyd (UTC+1) |
ligblou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) |
rooi | Middel-Europese Tyd (UTC+1) Middel-Europese Somertyd (UTC+2) |
geel | Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd (UTC+2) |
beige | Oos-Europese Tyd (UTC+2) Oos-Europese Somertyd (UTC+3) |
groen | Moskoutyd (UTC+3) |
Wes-Europese Somertyd is 'n tydsone wat een uur voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+1. 'n Deel van Wes-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 7,5° westerlengte tot 7,5° oosterlengte.
Lande
[wysig | wysig bron]Die lande en territoria wat in hul geheel Wes-Europese Somertyd gebruik is:
Lande waarin Wes-Europese tyd op 'n deel van hulle grondgebied gebruik word:
- Groenland (omgewing van Danmarkshavn)
- Portugal (vasteland en die Madeira-argipel)
- Spanje (Kanariese Eilande)
Behalwe vir Ysland, gebruik al hierdie lande in die somermaande Wes-Europese Somertyd. Europese lande wat geografies binne die Wes-Europese tydsone lê, maar Middel-Europese Tyd gebruik, is: