Robin Harris
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robin Harris | |
Geboortenaam | Robin Hughes Harris |
---|---|
Geboorte | 30 Augustus 1960 |
Sterfte | 18 Maart 1990 (op 29) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Robin Harris Jr. |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1979–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robin Harris (30 Augustus 1960 – 18 Maart 1990) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Do the Right Thing (1989), House Party (1990), Mo' Better Blues (1990), en Bébé's Kids (1992).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: Do the Right Thing
- 1990: House Party
- 1990: Mo' Better Blues
- 1992: Bébé's Kids
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Robin Harris: Live from the Comedy Act Theater
- 2006: We Don't Die, We Multiply: The Robin Harris Story