Paolo Soleri
Voorkoms
Paolo Soleri | |
---|---|
Gebore | 21 Junie 1919 |
Sterf | 9 April 2013 (op 93) Paradise Valley, Arizona |
Nasionaliteit | Italië Verenigde State |
Beroep | argitek |
Bekend vir | Cosanti en Arcosanti |
Paolo Soleri (21 Junie 1919 - 9 April 2013)[1] was 'n Italiaans-Amerikaanse argitek. Hy is veral bekend vir sy Arcosanti-projek, 'n ekostad in Arizona. Hy was ook die stigter van die opvoedkundige Cosanti-stigting gewees. Soleri het as dosent by die Arizona State University se kollege van argitektuur gewerk en ontvang in 2006 die National Design Award. Hy is op 9 April 2013, op 93-jarige ouderdom, by sy huis aan natuurlike oorsake oorlede.
Gepubliseerde werke
[wysig | wysig bron]- Arcology: The City in the Image of Man. Cambridge, MA. MIT Press, 1969
- The Sketchbooks of Paolo Soleri. Cambridge, MA. MIT Press, 1971
- The Bridge between Matter and Spirit is Matter Becoming Spirit. New York: Anchor/Doubleday, 1973
- Fragments-A Selection from the Sketchbooks of Paolo Soleri; The Tiger Paradigm-Paradox. San Francisco: Harper and Row, 1981
- The Omega Seed: An Eschatological Hypothesis. New York: Anchor/Doubleday, 1981
- Space for Peace, Paradise Valley, AZ. : Cosanti Foundation, 1984
- Paolo Soleri's Earth Casting: For Sculpture, Models and Construction. [co-écrit par Scott M. Davis] Salt Lake City: Peregrine-Smith, 1984
- Technology and Cosmogenesis. New York: Paragon, 1986
- Arcosanti: An Urban Laboratory? Mayer, AZ.: The Cosanti Press, 1993
- The Urban Ideal: Conversations with Paolo Soleri. Berkeley, CA: Berkeley Hills Books, 2001
- What If ? Quaderni - Vol. 1, Mayer, AZ.: The Cosanti Press, 2002
- What If Collected Writings 1986-2000. Berkeley, CA: Berkeley Hills Books, 2002
Verwysings
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Paolo Soleri. |
- ↑ "Biograafiese profiel: Paolo Soleri". Arcosanti. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2014. Besoek op 15 Junie 2013.