Paul Hogan
Voorkoms
Paul Hogan | |
Geboortenaam | Paul Hogan |
---|---|
Geboorte | 8 Oktober 1939 Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Hogan (gebore 8 Oktober 1939) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee (1986), Crocodile Dundee II (1988), Crocodile Dundee in Los Angeles (2001), en Strange Bedfellows (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Crocodile Dundee
- 1988: Crocodile Dundee II
- 1990: Almost an Angel
- 1994: Lightning Jack
- 1996: Flipper
- 2001: Crocodile Dundee in Los Angeles
- 2004: Strange Bedfellows
- 2009: Charlie & Boots
- 2018: That's Not My Dog!
- 2018: Terror Nullius
- The Very Excellent Mr. Dundee
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: The Paul Hogan Show
- 2001: Biker-Jens Down Under
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1975: Hogan in London
- 1980: The Royal Charity Concert
- 1983: Paul Hogan's England
- 1995: Sale of the Century: 15th Anniversary
- 1998: Floating Away
- 2014: Hanging with Hoges
Video's
[wysig | wysig bron]- 2018: Tourism Australia: Dundee - The Son of a Legend Returns Home