Shelly Novack
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shelly Novack | |
Geboortenaam | Sheldon Lennard Novack |
---|---|
Geboorte | 10 Januarie 1944 |
Sterfte | 27 Mei 1978 (op 34) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shelly Novack (10 Januarie 1944 – 27 Mei 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Airport (1970) en Vigilante Force (1976), en in die televisiereekse Kung Fu (1972) en Most Wanted (1976).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Airport
- 1976: Vigilante Force
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: The F.B.I.
- 1972: Kung Fu
- 1973: Police Story
- 1976: Most Wanted
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: The Forty-Eight Hour Mile