Mineirão
Voorkoms
Estádio Governador Magalhães Pinto | ||
Bynaam | Mineirão | |
---|---|---|
Ligging | Belo Horizonte, Brasilië | |
Koördinate | 19°51′57″S 43°58′15″W / 19.86583°S 43.97083°W | |
Eienaar | Minas Gerais-regering | |
Operateur | Minas Arena | |
Kapasiteit | 64 000[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1959 | |
Gebou | 1959–1965 | |
Geopen | 5 September 1965[2] | |
Renovasie | 21 Desember 2012 | |
Huurders | ||
Mineirão (Portugees: [minejˈɾɐ̃w]), amptelik Estádio Governador Magalhães Pinto, letterlik "Goewerneur Magalhães Pinto-stadion") is 'n sokkerstadion in Belo Horizonte, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[3] Die stadion het 'n kapasiteit van 64 000 en is die grootste stadion in die deelstaat Minas Gerais.[4]
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Lugbeeld van Mineirão tydens konstruksie
-
Binneruimte van Mineirão
Wedstryde
[wysig | wysig bron]FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
17 Junie 2013 | 16:00 (BRT) | Tahiti | 1–6 | Nigerië | Groep B | 20 187 |
22 Junie 2013 | 16:00 (BRT) | Japan | 1–2 | Meksiko | Groep A | 52 690 |
26 Junie 2013 | 16:00 (BRT) | Brasilië | 2–1 | Uruguay | Halfeindrondte | 57 483 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
14 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Colombia | 3–0 | Griekeland | Groep C | 57 174 |
17 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | België | 2–1 | Algerië | Groep H | 56 800 |
21 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Argentinië | 1–0 | Iran | Groep F | 57 698 |
24 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Costa Rica | 0–0 | Engeland | Groep D | 57 823 |
28 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Brasilië | 1–1 (e.t.) (3–2 n.S.) | Chili | Agste eindrondte | 57 714 |
8 Julie 2014 | 17:00 (BRT) | Brasilië | 1–7 | Duitsland | Halfeindrondte | 58 141 |
Olimpiese Somerspele 2016
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Olimpiese Somerspele 2016.
Vrouetoernooi
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
3 Augustus 2016 | 19:00 (BRT) | Verenigde State | 2-0 | Nieu-Seeland | Groep G | 10 059 |
3 Augustus 2016 | 22:00 (BRT) | Frankryk | 4-0 | Colombia | Groep G | 6 847 |
6 Augustus 2016 | 17:00 (BRT) | Verenigde State | 1-0 | Frankryk | Groep G | 11 782 |
6 Augustus 2016 | 20:00 (BRT) | Colombia | 0-1 | Nieu-Seeland | Groep G | 8 505 |
12 Augustus 2016 | 22:00 (BRT) | Brasilië | 0-0 (e.t.) (7–6 n.S.) | Australië | Kwarteindrondte | 52 660 |
Manstoernooi
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
10 Augustus 2016 | 13:00 (BRT) | Algerië | 1-1 | Portugal | Groep D | 13 787 |
10 Augustus 2016 | 16:00 (BRT) | Duitsland | 10-0 | Fidji | Groep C | 16 521 |
13 Augustus 2016 | 19:00 (BRT) | Suid-Korea | 1-0 | Honduras | Kwarteindrondte | 36 704 |
20 Augustus 2016 | 13:00 (BRT) | Honduras | 2-3 | Nigerië | Bronsmedalje-wedstryd | 9 091 |
Copa América 2019
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
16 Junie 2019 | 19:00 (BRT) | Uruguay | 4–0 | Ecuador | Groep C | 13 611 |
19 Junie 2019 | 21:30 (BRT) | Argentinië | 1–1 | Paraguay | Groep B | 35 265 |
22 Junie 2019 | 16:00 (BRT) | Bolivië | 1–3 | Venezuela | Groep A | 8 091 |
24 Junie 2019 | 20:00 (BRT) | Ecuador | 1–1 | Japan | Groep C | 7 623 |
2 Julie 2019 | 21:30 (BRT) | Brasilië | 2–0 | Argentinië | Halfeindrondte | 55 947 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Mineirão" (in Engels). The Stadium Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2019. Besoek op 10 Julie 2019.
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/estadio-governador-magalhaes-pinto/
- ↑ "Instalação do Rio 2016™, Mineirão está pronto para voltar a receber o futebol" (in Portugees). rio2016.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2015. Besoek op 29 Junie 2015.
- ↑ "Estadio Mineirao, Belo Horizonte" (in Engels). Fifa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op 29 Junie 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Mineirão. |
- (pt) Amptelike webwerf
- (en) FIFA.com – Inligting oor die stadion Geargiveer 19 Junie 2014 op Wayback Machine