Mickey Rooney
Voorkoms
Mickey Rooney | |
Rooney in 1945
| |
Geboortenaam | Joseph Yule, Jr. |
---|---|
Geboorte | 23 September 1920 Brooklyn, New York |
Sterfte | 6 April, 2014 Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Webwerf | mickeyrooney.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mickey Rooney (23 September, 1920 – 6 April, 2014), gebore in New York, was 'n Amerikaanse akteur en verhoogkunstenaar. Sy regte naam was Joe Yule Junior. Hy het in meer as 200 rolprente opgetree en verskeie toekennings ingepalm, onder andere 'n Oscar, 'n Golden Globe en 'n Emmy-toekenning. Hy is op 6 April 2014 op 93-jarige ouderdom oorlede.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rooney het in talle rolprente gespeel, om enkeles te noem:
- Babes in Arms, 1939
- The Human Comedy, 1943
- The Bold and the Brave, 1956
- Breakfast at Tiffany's, 1961
- The Black Stallion, 1980
- Sugar Babies, 1980
- Bill, 1981
- The Fox and the Hound
- Bill: On His Own, 1983
- The Adventures of the Black Stallion, 1991
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mickey Rooney.