[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

Meliaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Seringfamilie
Meliaceae
Melia azedarach
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Meliaceae

Genera

Sien teks.

Die Bariaco is 'n bedreigde lid van die Meliaceae, weens oorbenutting van sy hout

Meliaceae is die mahonie-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die familie kom voor in tropiese en subtropiese areas en is bekend vir sy timmerhoutbome. Dit sluit verskeie spesies mahoniebome van Afrika in asook twee ingevoerde genera, Toona - voorheen Cedrela, en Melia - voorheen bekend as die Persiese sering. Die twee genera is na Suid-Afrika uitgevoer waar hulle genaturaliseer het.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Van die inheemse Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]