Lancia Ardea
Voorkoms
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1939-1953 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deursedan |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 903 cc V4 |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Lancia Augusta |
Opvolger | Lancia Appia |
Die Lancia Ardea is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1939 tot 1953. Dit het 'n ongewone kort motorkap gehad, wat klaarblyklik die kleinste V4-enjin ooit gehuisves het in 'n kommersiële voertuig.