Jieyang
Voorkoms
Jieyang 揭阳 | |
---|---|
Stad | |
'n Nagtelike uitsig oor die Puning-distrik in Jieyang. | |
Koördinate: 23°23′47″N 116°28′57″O / 23.39639°N 116.48250°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Chen Hongping (陈弘平) |
• Burgemeester | Chen Yiwei (陈奕威) |
Oppervlak | |
• Stad | 5 240,5 km2 (2 023,4 vk. myl) |
• Kuslyn | 80 km2 (32 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 5 877 025 |
• Digtheid | 1 100/km2 (2 900/vk. myl) |
• Stedelik | 741 674 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 663 |
Webwerf | jieyang.gov.cn |
Jieyang (Chinees: 揭阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 877 025 in 2010. Die stad is in die suidooste van China geleë, oos van Hongkong en Macao aan die kus van die Suid-Chinese See.
Jieyang grens in die ooste aan Sjantou, in die noordooste aan Chaotsjou, in die noorde aan Meitsjou en in die weste aan Sjanwei. 'n Groot deel van die Chinese bevolking in Pontianak en Ketapang in Indonesië, Johor Bahru in Maleisië, Singapoer, Kambodja en Thailand het uit Jieyang daarheen geïmmigreer.