Joe Pietersen
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Johan Christiaan Pietersen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 18 Mei 1984 | ||||
Geboorteplek | Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 180 cm | ||||
Massa | 85 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter, Vleuel, Losskakel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2011 2013–2014 |
Bayonne Biarritz |
29 17 |
(45) (40) | ||
korrek soos op 12 Maart 2016. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004–2010 2012–2013 2015- |
Westelike Provinsie Westelike Provinsie Natalse Haaie |
57 8 10 |
(360) (37) (126) | ||
korrek soos op 19 Maart 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–2010 2012–2013 2015 2015- |
Stormers Stormers Cheetahs Sharks |
22 28 11 3 |
(106) (262) (92) (38) | ||
korrek soos op 19 Maart 2016. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2004 | Suid-Afrika | 2 |
Joe Pietersen (*18 Mei 1984, Vryheid) is ’n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Cheetahs in Superrugby gespeel het.
Pietersen het sy loopbaan by die Westelike Provinsie begin waar hy die span in die Vodacom- en Curriebekers gespeel het en later ook vir die Stormers in die Superrugbykompetisie. In 2010 het hy vir ’n jaar vir Bayonne in Frankryk gespeel en aan die einde van 2011 na die Westelike Provinsie teruggekeer vir twee jaar.[1]
Na ’n tweede termyn in Frankryk, hierdie keer by Biarritz, het hy na Suid-Afrika teruggekeer en aan die einde van 2014 by die Vrystaat aangesluit.[2] Hy het egter na slegs ses maande Durban toe verhuis om vir die Natalse Haaie te speel.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Pietersen teken vir WP" (in Engels). sport24.co.za. 4 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 4 November 2011.
- ↑ "Gevind: Goose se opvolger". Volksblad. 12 Julie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2014. Besoek op 11 Julie 2014.
- ↑ Sharks (27 Mei 2015). "Zeilinga joins Cheetahs". Persberig. Archived from the original on 5 September 2015. https://web.archive.org/web/20150905121211/http://www.sharksrugby.co.za/index.php/component/articles/?view=article&id=2842728. Besoek op 27 Mei 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Joe Pietersen op itsrugby.co.uk
- Stormers profiel Geargiveer 5 Julie 2009 op Wayback Machine
- SA rugby profiel
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |