Herbie Hancock
Herbie Hancock | |
---|---|
Hancock, 1999 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Herbert Jeffrey Hancock |
Gebore | 12 April 1940 Chicago, Illinois, V.S.A. |
Genres | Jazz, post-bop, modale jazz, jazz fusion, jazz-funk, electro, klassiek |
Beroep(e) | Musikant, sanger-liedjieskrywer, komponis, DJ, rangskikker, akteur |
Instrumente | klavier |
Jare aktief | 1961–teenswoordig |
Etikette | Columbia Records, Blue Note Records, Warner Bros. Records, Verve Records |
Assosiasies | Clark Terry, Miles Davis Kwintet, Wayne Shorter, Chick Corea, the Headhunters, V.S.O.P., Jaco Pastorius, Joni Mitchell, Howard Jones |
Webwerf | herbiehancock |
Herbert Jeffrey Hancock (gebore op 12 April 1940) is 'n Amerikaanse pianis, komponis, en akteur.[1] Hancock het sy loopbaan begin saam met Donald Byrd. Kort daarna het hy aangesluit by die Miles Davis Kwintet, waar hy 'n bydra gelewer het om die rol van die jazz ritme-afdeling te herdefinieer, en een van die hoof rolspelers van die post-bop klank was. In die 1970's het Hancock geëksperimenteer met jazz fusion, funk en electro-funk style.
Hancock se bekendste komposisies, wat standaardwerke in die jazz repertorium is, sluit in "Cantaloupe Island", "Watermelon Man", "Maiden Voyage" en "Chameleon" sowel as die treffer-enkelsnitte "I Thought It Was You" en "Rockit". Sy 2007 album getiteld River: The Joni Letters het die 2008 Grammy-toekenning vir die album van die jaar gewen, wat dit slegs die tweede jazz album gemaak het om die prys te wen, na Getz/Gilberto in 1965.
Hancock dien sedert 2012 as professor aan die Universiteit van Kalifornië, Los Angeles, waar hy klas gee aan die UCLA Herb Alpert musiekskool.[2] Hy is ook die voorsitter van die Herbie Hancock Institute of Jazz[2] (tot 2019 bekend as die Thelonious Monk Institute of Jazz).
Diskografie
[wysig | wysig bron]Studio albums
[wysig | wysig bron]- Takin' Off (1962)
- My Point of View (1963)
- Inventions & Dimensions (1963)
- Empyrean Isles (1964)
- Maiden Voyage (1965)
- Speak Like a Child (1968)
- The Prisoner (1969)
- Fat Albert Rotunda (1969)
- Mwandishi (1971)
- Crossings (1972)
- Sextant (1973)
- Head Hunters (1973)
- Dedication (1974)
- Thrust (1974)
- Man-Child (1975)
- Secrets (1976)
- Third Plane (1977)
- Herbie Hancock Trio (1977)
- Sunlight (1978)
- Directstep (1979)
- The Piano (1979)
- Feets, Don't Fail Me Now (1979)
- Monster (1980)
- Mr. Hands (1980)
- Magic Windows (1981)
- Herbie Hancock Trio (1982)
- Quartet (1982)
- Lite Me Up (1982)
- Future Shock (1983)
- Sound-System (1984)
- Village Life (1985)
- Perfect Machine (1988)
- A Tribute to Miles (1994)
- Dis Is da Drum (1994)
- The New Standard (1996)
- 1+1 (Herbie Hancock en Wayne Shorter album) (1997)
- Gershwin's World (1998)
- Future2Future (2001)
- Possibilities (2005)
- River: The Joni Letters (2007)
- The Imagine Project (2010)
Filmografie
[wysig | wysig bron]Jaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
1981 | Concrete Cowboys | Gideon | Episode: "The Wind Bags" |
1985 | The New Mike Hammer | Homself | Episode: "Firestorm" |
1986 | Round Midnight | Eddie Wayne | |
1988 | Branford Marsalis Steep | Homself | |
1993 | Indecent Proposal | Homself | |
1995 | Invisible Universe | Poësieleser (stem) | Videospeletjie |
2002 | Hitters | District Attorney | |
2014 | Girl Meets World | Catfish Willie Slim | Episode: "Girl Meets Brother" |
2015 | Miles Ahead | Homself | |
2016 | River of Gold[3] | Verteller | Dokumentêr |
2017 | Valerian and the City of a Thousand Planets | Minister van Verdediging |
Konsertfilms
[wysig | wysig bron]- 2000: Jack DeJohnette, Hancock, Dave Holland and Pat Metheny – Live in Concert
- 2002: Herbie Hancock Trio: Hurricane! met Ron Carter en Billy Cobham[4]
- 2002: The Jazz Channel Presents Herbie Hancock (BET on Jazz) met Cyro Baptista, Terri Lynne Carrington, Ira Coleman, Eli Degibri en Eddie Henderson (opgeneem in 2000)
- 2004: Herbie Hancock – Future2Future Live
- 2005: Herbie Hancock's Headhunters Watermelon Man (Live in Japan)
- 2006: Herbie Hancock – Possibilities met John Mayer, Christina Aguilera, Joss Stone, en andere
Boeke
[wysig | wysig bron]- Herbie Hancock: Possibilities (2014) ISBN 978-0-670-01471-2
Pryse
[wysig | wysig bron]- 1986, Oorspronklike klankbaan vir Round Midnight
Grammy-toekennings
[wysig | wysig bron]- 1984: Grammy-toekenning vir Beste R&B Instrumentele opvoering vir Rockit
- 1985: Beste R&B Instrumentele opvoering vir Sound-System
- 1988: Grammy-toekenning vir Beste Instrumentele komposisie vir Call Sheet Blues
- 1995: Grammy-toekenning vir Beste Kontemporêre Jazz Album vir A Tribute to Miles
- 1997: Beste Instrumentele Komposisie vir Manhattan (Island of Lights and Love)
- 1999: Beste Instrumentele rangskikking vir begeleidende stemme vir St. Louis Blues
- 1999: Beste Jazz Instrumentele opvoering, Individueel of Groep, vir Gershwin's World
- 2003: Beste Jazz Instrumentele Album, Individueel of Group vir Directions in Music at Massey Hall
- 2003: Beste Jazz Instrumentele Solo vir My Ship
- 2005: Beste Jazz Instrumentele Solo vir Speak Like a Child
- 2008: Grammy-toekenning vir Album van die jaar vir River: The Joni Letters
- 2008: Grammy-toekenning vir Beste Kontemporêre Jazz Album vir River: The Joni Letters
- 2011: Beste Geïmproviseerde Jazz Solo vir A Change Is Gonna Come
- 2011: Grammy-toekenning vir Beste gesamentlike Pop produksie vir Imagine
Ander pryse
[wysig | wysig bron]- Keyboard Readers' Poll: Best Jazz Pianist (1987, 1988); Keyboardist (1983, 1987)
- Playboy Music Poll: Best Jazz Group (1985), Best Jazz Album Rockit (1985), Best Jazz Keyboards (1985, 1986), Best R&B Instrumentalist (1987), Best Jazz Instrumentalist (1988)
- MTV-toekennings (5), Best Concept Video, "Rockit", 1983–'84
- Gold Note Jazz Awards – New York Chapter of the National Black MBA Association, 1985
- Offisier van die Ordre national de la Légion d’honneur, 1985
- BMI Film Music Award, Round Midnight, 1986
- Eredoktoraat in Musiek van die Berklee College of Music, 1986 [5]
- U.S. Radio Award, Best Original Music Scoring – Thom McAnn Shoes, 1986
- Los Angeles Film Critics Association, Best Score – 'Round Midnight, 1986
- BMI Film Music Award, Colors, 1989
- Miles Davis-prys, Montreal International Jazz Festival, 1997
- Soul Train Music Award, Best Jazz Album – The New Standard, 1997
- VH1's 100 Greatest Videos, "Rockit" is 10th Greatest Video, 2001
- NEA Jazz Masters-prys, 2004
- Downbeat Readers' Poll Hall of Fame, 2005[6]
- Kennedy Center Honors, 2013
- American Academy of Arts and Sciences, 2013[7]
- Benjamin Franklin Medalje, 2018
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Herbie Hancock (American musician)". Encyclopædia Britannica. URL besoek op 1 Februarie 2012.
- ↑ 2,0 2,1 "Herbie Hancock". The UCLA Herb Alpert School of Music.
- ↑ "River of Gold". Riverofgoldfilm.com. Besoek op 11 September 2016.
- ↑ "VIEW DVD Listing". View.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2020. Besoek op 22 Oktober 2011.
- ↑ "Herbie Hancock, Gary Burton to Help Berklee Celebrate Anniversary January 28 – Playbill". Playbill.
- ↑ [1] Geargiveer 16 April 2009 op Wayback Machine
- ↑ "American Academy of Arts and Sciences membership". Amacad.org. Besoek op 18 April 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Herbie Hancock in die Internet-rolprentdatabasis
- Herbie Hancock onderhoud oor musiek en tegnologie by AppleMatters
- Herbie Hancock Outside The Comfort Zone onderhoud by JamBase
- Herbie Hancock Artikel deur C.J Shearn oor die New York Jazz Workshop blog, November 2014
- Herbie Hancock NAMM Oral History Program Interview (2006)
- Herbie Hancock op YouTube