Edgar Barrier
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edgar Barrier | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1932–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edgar Barrier (4 Maart 1907 – 20 Junie 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Phantom of the Opera (1943), Macbeth (1948), The Secret of St. Ives (1949), en Cyrano de Bergerac (1950).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: Too Much Johnson
- 1943: Phantom of the Opera
- 1943: The Adventures of Smilin' Jack
- 1944: Cobra Woman
- 1944: Secrets of Scotland Yard
- 1945: Song of Mexico
- 1945: A Game of Death
- 1948: Macbeth
- 1948: Port Said
- 1948: Rocky
- 1949: The Secret of St. Ives
- 1950: Cyrano de Bergerac
- 1950: Joe Palooka in The Squared Circle
- 1950: Last of the Buccaneers
- 1951: Hurricane Island
- 1951: The Whip Hand