Eduard Franz
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eduard Franz | |
Geboortenaam | Eduard Franz Schmidt |
---|---|
Geboorte | 31 Oktober 1902 |
Sterfte | 10 Februarie 1983 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1918–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eduard Franz (31 Oktober 1902 – 10 Februarie 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), The Ten Commandments (1956), Hatari! (1962), en Twilight Zone: The Movie (1983).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: Hollow Triumph
- 1950: The Goldbergs
- 1950: The Magnificent Yankee
- 1950: The Vicious Years
- 1950: The Du Pont Story
- 1951: The Thing from Another World
- 1952: The Jazz Singer
- 1953: Sins of Jezebel
- 1954: Beachhead
- 1956: The Ten Commandments
- 1956: The Burning Hills
- 1957: Man Afraid
- 1958: The Last of the Fast Guns
- 1959: The Four Skulls of Jonathan Drake
- 1962: Hatari!
- 1962: Beauty and the Beast
- 1983: Twilight Zone: The Movie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: Breaking Point
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: Collector's Item: The Left Fist of David