Dalian
Voorkoms
大连市 (Dàlián Shì) Dalian | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 大連 Dàlián "Groot Konneksie" |
Afkorting: | |
Oppervlakte: | 13 237 km² |
Bevolking (2010): | 6 170 000 Munisipaliteit |
Digtheid (2010): | 470/km² Munisipaliteit |
BIP (2010): - per kapita |
VS$ 76 20 miljard VS$ 10 217 |
Hoogte bo seespieël: | 29 m |
Poskode: | 116000 |
Areakode: | +86/0411 |
Nommerplaat-identifikasie : | 辽B |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | dalian.gov.cn Geargiveer 27 Julie 2013 op Wayback Machine |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
CPC Hangtsjou Komitee-Sekretaris: |
|
Burgemeester: | Li Wancai |
Dalian (Chinees: 大连) is 'n stad in China met 6 170 000 inwoners. Die stad is in die provinsie Liaoning in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See geleë.
Dalian is in 1899 deur die Russe as Dalny (Russies: Дальний Dal'nij) gestig en is in 1905 deur Japannese magte verower. Op 16 April 1955 is die stad weer aan China oorhandig. Dalian is die noordelikste ys-vrye hawe van China en is 'n susterstad van Bremen, Duitsland.