[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

Domein (biologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
LeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie

'n Domein, in die betekenis daarvan soos dit in biologie gebruik word, (soms ook genoem 'n superryk, 'n superkoninkryk, of 'n ryk) is die heel hoogste vlak van die groepering van organismes in die wetenskaplike klassifikasie, hoër nog as 'n koninkryk.

Hedendaags is daar veral drie kompeterende domeinklassifikasies van alle lewende organismes:

Vertaal vanaf die artikel Domain (biology) op die Engelse Wikipedia.