Al-Mulk
Voorkoms
الملك Soera 67 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Mulk | |
Transliterasie | Al-Moelk | |
In Afrikaans | "Die Koninkryk" | |
Deel | 29 | |
Ajat | 30 | |
Al-Mulk (Arabies: الملك, "Die Koninkryk") is die 67ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die soera kom uit vers 1.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Die hoofstuk lê klem daarop dat geen individu sy wil aan iemand anders kan opdwing nie; hy mag net leiding gee en 'n voorbeeld stel (vers 26).[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Guppy, Shusha, For the good of Islam The Observer, 15 December 1991
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: At-Tahrim |
Die Koran | Volgende soera: Al-'Kalam |
Soera Al-Mulk | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |