Achtkarspelen
Voorkoms
Achtkarspelen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Raadhuis in Buitenpost | |
Ligging van Achtkarspelen in Friesland-provinsie | |
Kaart van Achtkarspelen-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°13′N 6°8′O / 53.217°N 6.133°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Stigting | 1851 |
Regering | |
• Burgemeester | Oebele Brouwer |
Oppervlak | |
• Totaal | 103,98 km2 (40,15 vk. myl) |
• Land | 102,40 km2 (39,54 vk. myl) |
• Water | 1,58 km2 (0,61 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 900 |
• Digtheid | 268/km2 (690/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 9230-9233, 9280-9289, 9870-9873 |
Skakelkodes | 0511, 0512 |
Bestuurlike sentrum | Buitenpost |
Webwerf | www.achtkarspelen.nl |
Achtkarspelen is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van 28 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 104 km².
Achtkarspelen lê in die noordooste van die provinsie en grens aan die provinsie Groningen.
Plekke
[wysig | wysig bron]Augustinusga, Boelenslaan, Buitenpost, Drogeham, Gerkesklooster, Harkema, Kootstertille, Stroobos, Surhuisterveen, Surhuizum, Twijzel en Twijzelerheide.
Grootste is Buitenpost (administratiewe setel), Harkema, Kootstertille en Surhuisterveen.
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Dantumadiel | Noardeast-Fryslân | |
Tytsjerksteradiel | Westerkwartier (GR) | |
Smallingerland |