Aberdeen, Australië
Voorkoms
Aberdeen | |
---|---|
Dorp | |
New England Hoofweg, Aberdeen | |
Koördinate: 32°10′0″S 150°54′0″O / 32.16667°S 150.90000°O | |
Land | Australië |
Staat | Nieu-Suid-Wallis |
Gebied | Upper Hunter Shire |
Hoogte | 179 m (587 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 894 |
Tydsone | UTC+10:00 (AEST) |
• Somertyd | UTC+09:00 (AEDT) |
Poskode | 2336 |
Aberdeen is 'n klein dorp in die opper-Hunterstreek van Nieu-Suid-Wallis, Australië. Dit is 12 kilometer noord van Muswellbrook op die New England-hoofweg, en 242 km (150 myl) noord van Sydney. Die dorp het 1 894 inwoners volgens die 2016-sensus gehad.