Aalst, Oos-Vlaandere
Voorkoms
Aalst Alost | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Collage van die stad Aalst. | |
Ligging van Aalst in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 50°56′00″N 4°02′00″O / 50.93333°N 4.03333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Oos-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Christoph D'Haese (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,12 km2 (30,16 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 83 347 |
• Digtheid | 1 038/km2 (2 690/vk. myl) |
Poskode | 9300, 9308, 9310, 9320 |
Skakelkodes | 053 |
Webwerf | www.aalst.be |
Aalst (Frans: Alost) (Brabants: Oilsjt) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipale gebied het sowat 83 000 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 78 km².
Die Dender-rivier vloei deur die stad. Aalst is 13 km van Dendermonde af.
Aalst se tweelingstad in Suid-Afrika is Worcester.
Besienswaardighede
[wysig | wysig bron]- Sint-Martinuskerk met skildery van Peter Paul Rubens
- 't Gasthuys, Stedelijk Museum Aalst in die Oud-Hospitaal
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Dirk Martens (ca. 1446-1534)
- Pieter Coecke van Aelst (1502-1550), skilder
- Adolf Daens (1839-1907), politikus
- Valerius De Saedeleer (1867-1941), skilder
- Franz Cumont (1868-1947), argeoloog
- Louis Paul Boon (1912-1979), skrywer
- Pieter De Bruyne (1931-1987), argitek
- Odilon Mortier (1931), akteur
- Frans Fransaer (Moorsel, 1934 - 2010) digter, skrywer
- Chris Boni (1936), aktrise
- Jef Vermassen (1947), advokaat
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aalst.