Columba van Iona
Voorkoms
Columba | |
---|---|
Sint Columba, apostel van die Pikte, klop aan die poort van Bridei, koning van Fortriu | |
Heilige | |
Gebore | 7 Desember 521, Gartan, Ierland |
Sterfte | 9 Junie 597, Iona, Skotland |
Vereer in | Oosters-Ortodokse Kerk Rooms-Katolieke Kerk Lutheranisme Anglikaanse Gemeenskap Presbiteriaanse Kerk (VSA) |
Pelgrimsoord | Iona, Skotland |
Feesdag | 9 Junie |
Attribute | monnikklere, Keltiese tonsuur en staf. |
Beskermheilige | Derry, Oorstromings, boekbinders, digters, Ierland, Skotland |
Sint Columba van Iona, (* 7 Desember 521 in Gartan, Ierland; † 9 Junie 597 op die eiland Iona, Skotland) ook bekend as Colum Cille (['xolumʴ 'çiLʴe], Oud-Iers, "Duif van die kerk"), Colm Cille (Iers-Gaelies), Calum Cille (Skots-Gaelies) en Kolban of Kolbjørn (Oudnoors, "Swart Beer"), Skotland, was 'n Ierse monnik en sendeling wat in die vroeë middeleeue sendingwerk by die inheemse bevolking van Skotland, die Pikte, gedoen het. Hy word as een van die "drie beskermhere" en "twaalf apostels van Ierland" beskou.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Columba van Iona.