87ste Oscar-toekenningsaand
87ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 22 Februarie 2015 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Neil Patrick Harris[1] | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) | |
Beste regisseur | Alejandro G. Iñárritu | |
Beste akteur | Eddie Redmayne | |
Beste aktrise | Julianne Moore | |
Meeste pryse | Birdman en The Grand Budapest Hotel (4 elk) | |
Meeste benoemings | Birdman en The Grand Budapest Hotel (9 elk) |
Die 87ste Oscar-toekenningsaand is op 22 Februarie 2015 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2014.[2][3] Neil Patrick Harris was vir die eerste keer die aanbieder.[4]
Die prente wat die meeste pryse ingepalm het, was Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance), algemeen bekend as Birdman, en The Grand Budapest Hotel – elk het vier gewen terwyl eersgenoemde die Oscar vir beste prent gekry het.[5][6] Ander wenners sluit in Whiplash (drie), en American Sniper, Big Hero 6, Boyhood, Citizenfour, Crisis Hotline: Veterans Press 1, Feast, Ida, The Imitation Game, Interstellar, The Phone Call, Selma, Still Alice en The Theory of Everything (een elk).
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[7] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
[wysig | wysig bron]Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Harris seems to be working on EGOT". Orlando Sentinel. Nancy Meyer. 16 Oktober 2014. p. A2.
- ↑ Gray, Tim (21 April 2014). "Craig Zadan, Neil Meron to Produce Oscar Show Again". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2019. Besoek op 27 Maart 2015.
- ↑ Pond, Steve (14 November 2014). "Oscars Producers Recruit Greg Berlanti, Hamish Hamilton and Michael Seligman" (in Engels). TheWrap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2019. Besoek op 28 Maart 2015.
- ↑ Mandell, Andrea (15 Oktober 2014). "Neil Patrick Harris to host the 2015 Oscars". USA Today (in Engels). Gannett Company. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019. Besoek op 27 Maart 2015.
- ↑ Burr, Ty (23 Februarie 2015). "'Birdman' takes flight at Oscars". The Boston Globe (in Engels). John W. Henry. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Maart 2015.
- ↑ Coyle, Jake (23 Februarie 2015). "'Birdman' soars to major wins". Orlando Sentinel. Nancy Meyer. p. A6.
- ↑ "The 87th Academy Awards (2015) Nominees and Winners" (in Engels). Academy of Motion Picture Arts and Sciences (AMPAS). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 23 Februarie 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike Oscars-webtuiste
- Die Oscars (2015) op IMDb
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia