regverdig
Voorkoms
- reg•ver•dig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | regverdig | regverdige | regverdigs | |
Vergrotend | regverdiger | |||
Oortreffend | regverdigste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
regverdige | regverdiges |
- In ooreenstemming met bepaalde etiese beginsels.
- Na ons mening is dit nie 'n regverdige besluit nie.
Vertalings: regverdig | |||
---|---|---|---|