klooster
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
klooster | kloosters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kloostertjie | kloosterstjies |
- kloos•ter
- 'n Gemeenskap wat in toewyding van hul geloof in afsondering van die wêreld leef.
- 'n Gebou waarin 'n klooster gevestig is.
- Hy was van plan om 'n klooster te stig.
- Monnike en nonne woon dikwels in kloosters.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klooster.