[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

gereedskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
ge•reed•skap
Enkelvoud Meervoud
  gereedskap     gereedskappe  
Werktuie wat nodig is om iets te maak, ’n taak te verrig of ’n bedryf te beoefen. 'n Hulpmiddel waarmee 'n mens (of dier) 'n taak uitvoer wat daarsonder moeilik of selfs onmoontlik is.

    Hiponieme

boor, hamer, lees, saag

    Vertalings

  Vertalings:    gereedskap
Engels: tools(en)
Nederlands: gereedschap(nl)