Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- ar•ti•kel
- 'n Voorwerp in die handel wat te koop is.
- 'n Gepubliseerde teks, soos 'n opstel in 'n tydskrif, koerant of ensiklopedie.
- (juridies) Een van die bepalinge waaruit 'n wet bestaan.
- (taalkunde) 'n lidwoord; woord voor 'n selfstandige naamwoord wat die bepaaldheid aandui.
- Die artikel se prys is afgemerk.
- Die afgetrede professor het 'n artikel vir Wikipedia geskryf.
- Die bepaling kan in artikel 27 van die genoemde wet gevind word.
- Die onbepaalde artikel in Afrikaans is '’n' en die bepaalde artikel is 'die'.
- art.