item
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
item | items |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
itempie | itempies |
- 1. Onderdeel of afdeling van 'n geheel.
- 2. 'n Verliefde paartjie.
- 1. Gesinchroniseerde swem is sedert 1984 'n item op die program van die Olimpiese Spele.
- 1. 'n Sakdoek word soms ook as 'n dekoratiewe item in die bo-sak gedra.
- 2. Die twee is 'n item.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|