Slowaaks
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Slowaaks |
Attributief | Slowaakse |
Partitief | Slowaaks |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Slowaakse | Slowaakses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [sluˈvɑːks]
- byvoeglik: predikatief: [sluˈvɑːks], attributief: [sluˈvɑːksə], partitief: [sluˈvɑːks]
- gesubstantiveer: [sluˈvɑːksə], meervoud: [sluˈvɑːksəs]
- سْلُوڤَاكْسْ
- byvoeglik: predikatief: سْلُوڤَاكْسْ , attributief: سْلُوڤَاكْسِی , partitief: سْلُوڤَاكْسْ
- gesubstantiveer: سْلُوڤَاكْسِی , meervoud: سْلُوڤَاكْسِسْ
- Slówaaks
- byvoeglik: predikatief: Slówaaks, attributief: Slówaakse, partitief: Slówaaks
- gesubstantiveer: Slówaakse, meervoud: Slówaakses
- Van, betreffende die Slowake.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Slowakye.
- Van, betreffende die Slowaakse taal.
Vertalings: Slowaaks | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Slowaaks |
- (taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 5,6 miljoen sprekers wat in Slowakye gepraat word.
- ISO 639-1: sk
- ISO 639-2(B): slo
- ISO/DIS 639-3: slk
- SIL: SLO
Vertalings: Slowaaks | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Slowaaks.