Stevo Crvenkovski
Stevo Crvenkovski
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Republiek Noord-Masedonië |
Naam in moedertaal | Стево Црвенковски |
Gegewe naam | Stevo |
Familie naam | Crvenkovski |
Geboortedatum | 18 Maart 1947 |
Geboorteplek | Skopje |
Sterfdatum | 4 Februarie 2004, 2 Februarie 2004 |
Sterfplek | Skopje |
Vader | Krste Crvenkovski |
Beroep | diplomaat, rolprentregisseur, Televisie direkteur, draaiboekskrywer, politikus |
Politieke amp | diplomaat, Minister of Foreign Affairs |
Alma mater | Faculty of Dramatic Arts of Belgrade |
Lid van politieke party | Liberal Party of Macedonia |
Stevo Crvenkovski (18 Maart 1947 in Skopje – 4 Februarie 2004 in Skopje) was 'n diplomaat van die Republiek van Masedonië. Hy het van 1993 tot 1996 as minister van buitelandse sake van die Republiek gedien en was daarna, tot en met sy dood, 'n ambassadeur in verskeie lande.[1]