Guadeloupe
Franse oorsese departement
Guadeloupe is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Martinique die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van Dominica, in die ooste van Montserrat en in die suide van Antigua en Barbuda.
| |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Basse-Terre | ||||
Grootste stad | Basse-Terre | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese département Emmanuel Macron Victorin Lurel Marcelle Pierrot | ||||
Onafhanklikheid Franse oorsese département
• Franse anneksasie • 1ste Britse besetting • 2de Britse besetting • Sweedse beheer • Oorsese département |
1674 1759-1763 1810-1816 1813-1814 1946 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 628 km2 629 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2013-sensus - Digtheid |
405 739[1] 250 / km2 650 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting €8,03 miljard[2] | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .gp | ||||
Skakelkode | +590b | ||||
a. Saam met Saint-Barthélemy en Saint-Martin. |
Guadeloupe het 'n bevolking van 405 739 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 628 km². Die hoofstad en grootste stad is Basse-Terre.
Verwysings
wysig- ↑ INSEE. "Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 2 September 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) INSEE. "Produits intérieurs bruts régionaux et valeurs ajoutées régionales de 1990 à 2012". Besoek op 2 September 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guadeloupe.
- (en) Toerisme-inligting oor Guadeloupe op Wikivoyage
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) | |
---|---|
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines): | |
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes | |
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines): | |
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur | |
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer): | |
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion |