ATKV-Prosaprys
Die ATKV-Prosaprys is 'n letterkunde prys wat jaarliks deur die ATKV aan 'n Afrikaanse skrywer vir die beste gewilde prosawerk wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het toegeken word. Die prys is vir die eerste keer in 1984 aan Dalene Matthee vir haar boek Kringe in ’n bos toegeken.
Vorige wenners
wysigEnkele vorige wenners:
- 2020 – Harry Kalmer vir In ’n land sonder voëls[1]
- 2019 – Lodewyk G. du Plessis vir Die dao van Daan van der Walt[2]
- 2018 – Etienne van Heerden vir Die wêreld van Charlie Oeng[3]
- 2017 – Dan Sleigh vir 1795
- 2016 – Debbie Loots vir Split
- 2015 – Francois Smith vir Kamphoer[4][5]
- 2014 – Chris Karsten vir ’n Man van min belang
- 2013 – Karin Brynard vir Onse vaders
- 2012 – Dan Sleigh vir Wals met Matilda
- 2011 – Chris Karsten vir Abel se ontwaking
- 2010 – Eben Venter vir Santa Gamka
- 2009 – P.G. du Plessis vir Fees van die ongenooides
- 2008 – Chris Karsten vir Frats
- 2007 – Marita van der Vyver vir Stiltetyd
- 2005 – Etienne van Heerden vir In stede van die liefde
- 2003 – Marzanne Leroux-Van der Boon vir Granate bloei in Jerusalem (Lux Verbi BM)
- 2000 – Berna Ackerman vir Liesbet Delport se oorlogboek
- 1998 – Annelie Botes vir Klawerivier[6]
- 1996 – Etienne van Heerden vir Toorberg
- 1994 – Etienne van Heerden vir Die stoetmeester
- 1989 – Etienne van Heerden vir Liegfabriek
- 1987 – Dalene Matthee vir Moerbeibos
- 1985 – Dalene Matthee vir Fiela se kind
- 1984 – Dalene Matthee vir Kringe in ’n bos
Verwysings
wysig- ↑ "Harry Kalmer, Chanette Paul en Dina Botha word vereer by die ATKV-Woordveertjies 2020". The Reading List. 23 Oktober 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2021. Besoek op 9 Mei 2021.
- ↑ https://atkv.org.za/nuus/posts/2019/september/gesogte-atkv-woordveertjies-vir-uitblinkers/
- ↑ "Foto's: ATKV-Woordveertjies 2018". LitNet. 6 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2020. Besoek op 19 Junie 2020.
- ↑ https://twitter.com/atkvsa/status/642424184686157824
- ↑ http://www.litnet.co.za/atkv-woordveertjies-2015-finaliste/
- ↑ https://www.litnet.co.za/annelie-botes-1957/