Veenwouden
Voorkoms
Veenwouden Feanwâlden | |
---|---|
Dorp | |
Die Johanneskerk | |
Ligging van Veenwouden in Friesland | |
Koördinate: 53°14′13″N 5°59′06″O / 53.237°N 5.985°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Dantumadiel |
Bevolking | |
• Totaal | 3 521 |
Veenwouden (Wes-Fries: Feanwâlden) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê suid van Dokkum en oos van Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Dantumadiel. Dit het sowat 3520 inwoners (2014-sensus).
Beeldbepalende geboue
[wysig | wysig bron]-
Schierstins (kasteel)
-
Die Johanneskerk
-
Poldermeule, soort Tjasker
Bevolking
[wysig | wysig bron]1748 | 1811 | 1876 | 1920 | 1954 | 1969 | 1974 | 1990 | 1995 | 1998 | 2000 | 2002 | 2005 | 2007 | 2008 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
640 | 790 | 910 | 1 220 | 1 739 | 2 252 | 2 581 | 3 707 | 3 739 | 3 994 | 4 003 | 3 886 | 3 753 | 3 728 | 3 714 | 3 614 | 3 621 | 3 620 | 3 581 | 3 521 |
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Theun de Vries – Friese skrywer
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Dorpsvereniging Veenwouden
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Veenwouden.