[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

Waddesee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Waddesee*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Kaart wat die Waddesee vertoon
Lande Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Denemarke Denemarke
Tipe Natuur
Kriteria viii, ix, x
Verwysings 1314
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2009  (33ste Sessie)
Uitbreidings 2014
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Waddesee (Nederlands: Waddenzee, Wes-Fries: Waadsee, Deens: Vadehavet, Duits: Wattenmeer) is 'n groot stelsel van getysand en moddervlaktes langs die Noordseekus van Denemarke, Duitsland en Nederland.

Hierdie landskap is, met 'n oppervlakte van 9 000 km² en 'n maksimumwydte van 40 km, die grootste tussengetysone ter wêreld wat oor 'n afstand van 450 km van Blåvandshuk, Denemarke in die noordooste tot by Den Helder, Nederland in die suidweste strek.

Die Waddesee is in 2009 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys en die beskermde gebied is in 2014 verder uitgebrei.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]