[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

Phoenix straatrenbaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Phoenix straatrenbaan
Die baan in 1989 en 1990

Uitleg van die Phoenix Grand Prix-renbaan in 1991.
Ligging Phoenix, Arizona, Verenigde State
Groot byeenkomste Formule Een
Lengte 3.72 km (2.312 mi)
Draaie 15
Rondterekord 1:21.434 (Ayrton Senna, McLaren-Honda, 1991)

Phoenix straatrenbaan is 'n 3.720 km lange straatrenbaan in Phoenix, Arizona Verenigde State. Dit het die Verenigde State Grand Prix van 1989, 1990 en 1991 (vir 3 byeenkomste) aangebied, maar dis uiteindelik laat vaar weens swak toeskouergetalle. Daar was geen verdere Formule 1-renne in die VSA totdat die Indianapolis Motor Speedway sy eerste Grand Prix in 2000 gehou het nie.