Salechard
Voorkoms
Salechard Салехард | |
---|---|
Stad | |
Die kerk van Salechard | |
Die ligging van Jamalië in Rusland | |
Koördinate: 66°32′N 66°36′O / 66.533°N 66.600°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Jamalië |
Stigting | 1595 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | I.L. Kononenko |
Bevolking | |
• Totaal | 46 650 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Webwerf | http://www.salekhard.org/ |
Salechard (Russies: Салеха́рд; Nenets: Саляʼ харад, letterlik "Huis op ’n Skiereiland") is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Jamalië. Dit is sover bekend die enigste dorp wat reg op ’n poolsirkel geleë is. Die bevolking in 2013 was 46 650.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Salechard.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia