Nathi Mthethwa
Voorkoms
Nathi Mthethwa | |
Minister van Sport, Kuns & Kultuur
| |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 5 Maart 2023 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Thembelani Nxesi (Sport) |
Minister van Kuns en Kultuur
| |
Ampstermyn 25 Mei 2014 – 30 Mei 2019 | |
President | J Zuma/C. Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Paul Mashatile |
Opgevolg deur | pos saamgesmelt met Sport |
Minister van Polisie
| |
Ampstermyn 10 Mei 2009 – 25 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma |
Opgevolg deur | Nkosinathi Nhleko |
Minister van Veiligheid en Sekuriteit
| |
Ampstermyn 25 September 2008 – 10 Mei 2009 | |
President | Kgalema Motlanthe |
Voorafgegaan deur | Charles Nqakula |
Opgevolg deur | pos hernoem |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Emmanuel Nkosinathi Mthethwa 23 Januarie 1967 |
Politieke party | African National Congress |
Emmanuel Nkosinathi "Nathi" Mthethwa (gebore 23 Januarie 1967) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy was die kabinetsminister van sport, kuns en kultuur vanaf 2019 tot 2024.