Moskouse Staatsuniversiteit
Voorkoms
Moskouse Staatsuniversiteit | |
---|---|
Die Moskouse Staatsuniversiteit | |
Leuse: | Наука есть ясное познание истины, просвещение разума |
Leuse in Afrikaans: | Wetenskap is die duidelike leer van die waarheid en verligting van die verstand |
Leuse in Engels: | Science is the clear learning of truth and enlightenment of the mind |
Gestig: | 1755 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Rektor: | Wiktor Sadownichiy |
Personeel: | 5 000 |
Studentetal: | 47 000 |
Voorgraadse studente: | 40 000 |
Nagraadse studente: | 7 000 (geskat) |
Ligging: | Moskou, Rusland
55°42′11″N 37°31′50″O / 55.70306°N 37.53056°O |
Kampus: | stedelik |
Affiliasies: | Association of Professional Schools of International Affairs Institutional Network of the Universities from the Capitals of Europe International Forum of Public Universities |
Webtuiste: | msu.ru |
Die Moskouse Staatsuniversiteit of Lomonosof-universiteit (Russies: Московский государственный университет имени М. В. Ломоносова (МГУ), Moskofski gosoedarstwenni oeniwersitjet imeni M. W. Lomonosowa), is die grootste universiteit van Rusland. Dit is in 1755 gestig en is die oudste in Rusland wat onafgebroke bestaan het. Die universiteit is in 1940 genoem na Michail Lomonosof, wat die stigting daarvan geïnisieer het.
Die huidige hoofgebou is ontwerp deur die argitek Ljef Roednef en is een van die Sewe Susters, die wolkekrabbers wat Josef Stalin ná die Tweede Wêreldoorlog in Moskou laat bou het as magsimbole.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moskouse Staatsuniversiteit.