Kaapse kapokvoël
Voorkoms
Kaapse kapokvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. minutus
|
Binomiale naam | |
Anthoscopus minutus (Shaw & Nodder, 1812)
|
Die Kaapse kapokvoël (Anthoscopus minutus) is 'n amper-endemiese en algemene standvoël in fynbos, Karoobossieveld, halfwoestyn en dorre savanne. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 8–10 cm groot en weeg 7–9 gram, wat dit die tweede kleinste voëltjie in Afrika maak. In Engels staan die voël bekend as die Cape penduline tit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Anthoscopus minutus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)