Black Noise
Voorkoms
Black Noise | |
---|---|
Oorsprong | Kaapstad, Suid-Afrika |
Genres | Hip-hop |
Jare aktief | 1988- |
Webwerf | blacknoise.co.za |
Lede | Emile Jansen |
Black Noise is 'n hip-hop musiekgroep van die "Cape Flats" in Kaapstad, Suid-Afrika wat in 1988 deur Emile Jansen gestig is.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Stone Garden Soldiers, 2010
- Getcha on the floor, 2005 CALABASH MUSIC
- Jam Sessions, 2004
- Rotational High, 2003 INTEGRAL/BOWLINE
- Talk To Me single, 2003 INTEGRAL
- Rotational High single, 2003
- Circles of Fire, 2000
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wat van die goeie nuus? vra Black Noise-sanger, Rapport, 15 September 2002.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Black Noise se amptelike webtuiste Geargiveer 28 April 2010 op Wayback Machine