Bontrugwewer
Voorkoms
Bontrugwewer | |
---|---|
Wyfie van die Réunion-eiland | |
'n Mannetjie van die suidelike populasie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cucullatus
|
Binomiale naam | |
Ploceus cucullatus (Müller, 1766)
|
Die bontrugwewer (Ploceus cucullatus) is 'n algemene standvoël in landerye, savanne en tuine en kom dikwels in groot swerms voor. Hulle broei koloniaal in bome, palms en plate riete in taamlik slordige neste met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 16 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village Weaver.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Bontrugwewer bou nes
-
Mannetjie in nie-broeigewaad
-
Wyfie of 'n nie-broeiende mannetjie
-
Mannetjie begin met sy nesbou
-
Eier
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Ploceus cucullatus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Ploceus cucullatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)