Chuck Palahniuk
Voorkoms
Chuck Palahniuk | |
---|---|
Palahniuk in 2018 | |
Gebore | Charles Michael Palahniuk 21 Februarie 1962 Pasco, Washington, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Fight Club |
Webwerf | chuckpalahniuk |
Charles Michael Palahniuk[1] (21 Februarie 1962 gebore) is 'n Amerikaanse skrywer en joernalis. Hy is die skrywer van Fight Club wat in 'n bekende rolprent verwerk is.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Palahniuk, die seun van Carol Adele (née Tallent) en Fred Palahniuk, is in Pasco, Washington, gebore.[2]
Bilbiografie
[wysig | wysig bron]Romans
[wysig | wysig bron]- 1996: Fight Club
- 1999: Survivor
- 1999: Invisible Monsters
- 2001: Choke
- 2002: Lullaby
- 2003: Diary
- 2005: Haunted
- 2007: Rant
- 2008: Snuff
- 2009: Pygmy
- 2010: Tell-All
- 2011: Damned
- 2012: Invisible Monsters Remix
- 2013: Doomed
- 2014: Burnt Tongues
- 2014: Beautiful You
- 2015: Make Something Up
- 2015: Fight Club 2
- 2016: Bait: Off-Color Stories for You to Color
- 2017: Legacy: An Off-Color Novella for You to Color
- 2018: Adjustment Day
- 2019: Fight Club 3
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "How to Pronounce Palahniuk Geargiveer 29 Oktober 2015 op Wayback Machine". Chuckpalahniuk.net. Besoek op 1 Junie 2006.
- ↑ "Chuck Palahniuk". YouthQuake Magazine (in Engels). 27 Mei 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2013. Besoek op 4 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiquote het aanhalings in verband met Chuck Palahniuk |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chuck Palahniuk. |