[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

Canon EOS-1D Mark III

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Canon EOS-1D Mark III
Model Canon EOS 1D Mark III
Tipe Enkellensreflekskamera
Beeldsensor CMOS
Stoormedium CompactFlash (Tipe I of Tipe II) , Secure Digital, eksterne hardeskyf of ander USB-stoormedia.
Resolusie 3,888 × 2,592 (10 miljoen)
Lens Omruilbare EF
Sluiter Vertikale beweeg, meganiese, fokusvlaksluiter met alle spoed elektronies beheer
Sluiterspektrum 1/8000 tot 30 sek (1/3-stop inkremente)
Meting 63-sone TTL vollensopeningmeting
Metermodusse Evaluerend (verbind aan alle AF punte), gedeeltelik (13.5% van skerm teen senter) en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 45 AF-punte (19 kruistipe en 26 Assist AF points)
Fokusmodusse AI Fokus, Enkelskoot, AI Servo, Handfokus (MF)
Deurlopende skiet 10 rame/s tot op 22/30/110 rame (RAW+JPEG Large Fine/RAW/JPEG Large Fine)
Beeldsoeker 100% dekking optiese pentaprisma
LCD-skerm 3.0 duim, 230,000 pieksels (690,000 kolletjies) TFT kleur LCD-monitor
Oorsprong Japan

Die Canon EOS 1D Mark III is 'n 10,1 megapieksel-enkellensreflekskamera vir professionele fotograwe. Die EOS 1D Mark III is op 21 Februarie 2007 aangekondig en is die opvolger van die Canon EOS-1D Mark II N van 2005.

Die EOS 1D Mark III beskik oor die volgende eienskappe:

  • 28,1 × 18,7 mm CMOS sensor
  • 10,1 megapieksels
  • Dubbele DIGIC III-beeldverwerkers
  • Canon EF-lenspassing (geen EF-S)
  • 45-punt se TTL-AREA-SIR motorfokus met CMOS-sensor
  • ISO 100–3200 (kan uitgebrei word van 50 tot 6400)
  • 30–1/8000 sek. sluitertyd en gloeilamp
  • Outomatiese witbalans
  • 230 000 pieksels, 76 mm kleur TFT-LCD-monitor met byna 100% dekking (vir JPEG-beelde)
  • Lewendige voorskou op die LCD-agterskerm.
  • 10 rame per sekonde aanhoudende skiet (JPEG: maks. 110 raampies, RAW: maks. 30 raampies)
  • Afmetings (BxHxD): 156 × 157 × 80 mm
  • Massa (kas alleenlik): Ongeveer 1155 g

Verwysings

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.