[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

2019 Belgiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van België 2019 Formule 1 Johnnie Walker Belgiese Grand Prix
Datum 1 September 2019
Plek Circuit de Spa-Francorchamps
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:42.519
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:46.409 (rondte 36 van 44)
Podiumplekke
1 Charles Leclerc Ferrari
2 Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2019 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 1 September 2019 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou.
Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Spa-Francorchamps verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2
   
Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefensessies

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.574
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:44.788
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:45.507
4 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 1:45.584
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:45.882
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:44.123
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.753
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:44.969
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:45.015
5 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:45.117
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:44.206
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.657
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:44.703
4 3 Daniel Ricciardo Renault 1:44.974
5 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:45.312

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Charles Leclerc behaal die voorste wegspringplek vir Ferrari, hul derde keer die seisoen.[1] Hy teken 'n tyd aan wat meer as sewetiendes van 'n sekonde vinniger is as sy spanmaat Sebastian Vettel, in die tweede plek. Die Mercedes AMG-jaers Lewis Hamilton en Valtteri Bottas kwalifiseer onderskeidelik in die derde en vierde plek, voor die Red Bull van Max Verstappen. Die Renault-jaers Daniel Ricciardo en Nico Hülkenberg klok die sesde en sewende beste tyd, voor die Alfa Romeo van Kimi Räikkönen. Die top 10 word afgesluit deur die Racing Point-jaer Sergio Pérez en die Haas van Kevin Magnussen.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:43.587 1:42.938 1:42.519 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.109 1:43.037 1:43.267 2
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:45.260 1:43.592 1:43.282 3
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:45.141 1:43.980 1:43.415 4
5 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:44.622 1:44.132 1:43.690 5
6 3 Daniel Ricciardo Renault 1:45.560 1:44.103 1:44.257 11[2]
7 27 Nico Hülkenberg Renault 1:45.899 1:44.549 1:44.542 12[2]
8 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:45.842 1:44.140 1:44.557 6
9 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:45.732 1:44.707 1:44.706 7
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:45.839 1:44.738 1:45.086 8
11 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:45.694 1:44.797 9
12 4 Lando Norris McLaren-Renault 1:46.154 1:44.847 10
13 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:46.000 1:45.047 17[3]
14 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 1:45.528 1:45.799 18[3]
15 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:45.637 geen tyd 13[3]
16 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:46.435 14
17 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:46.507 16[2]
18 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:46.518 19[3]
19 63 George Russell Williams-Mercedes 1:47.548 15
107% tyd: 1:50.838
20 88 Robert Kubica Williams-Mercedes geen tyd 20[4]
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Belgiese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Belgiese Grand Prix

Notas

[wysig | wysig bron]
  1. (nl) Leclerc pakt pole voor GP van België
  2. 2,0 2,1 2,2 Daniel Ricciardo, Nico Hülkenberg en Carlos Sainz jr. ontvang elk 'n roosterstraf van 5 plekke omrede hul meer enjinonderdele vervang het as wat die kwota toelaat.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Lance Stroll, Alexander Albon, Antonio Giovinazzi en Daniil Kvyat moes heelagter wegspring omrede hul meer enjinonderdele vervang het as wat die kwota toelaat. Kvyat kry nog 'n verdere roosterstraf van 5 plekke omdat hy sy ratkas moes omruil.
  4. Robert Kubica spring heel laaste weg omdat hy geen tyd tydens kwalifisering kon aanteken nie.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 16 Charles Leclerc Ferrari 44 1:23:45.710 1 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 44 +0.981 3 18
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 44 +12.585 4 15
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 44 +26.422 2 13
5 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 44 +1:21.325 17 10
6 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 44 +1:24.448 7 8
7 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 44 +1:29.657 19 6
8 27 Nico Hülkenberg Renault 44 +1:46.639 12 4
9 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 44 +1:49.168 13 2
10 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 44 +1:49.838 16 1
11 4 Lando Norris McLaren-Renault 43 Enjin 11
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 43 +1 rondte 8
13 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 43 +1 rondte 9
14 3 Daniel Ricciardo Renault 43 +1 rondte 10
15 63 George Russell Williams-Mercedes 43 +1 rondte 14
16 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 43 +1 rondte 6
17 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 43 +1 rondte Kuipe
18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 42 Ongeluk 18
DNF 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1 Vermoë 15
DNF 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 0 Ongeluk 5

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
01 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 268
02 7 Valtteri Bottas Mercedes AMG 203
03 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 181
04 5 Sebastian Vettel Ferrari 169
05 16 Charles Leclerc Ferrari 157
06 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 65
07 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 58
08 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 33
09 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 31
10 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 26
11 4 Lando Norris McLaren-Renault 24
12 3 Daniel Ricciardo Renault 22
13 18 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 21
14 27 Nico Hülkenberg Renault 21
15 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 19
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 18
17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 8
18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo Racing-Ferrari 1
19 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 1

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 471
2 Vlag van Italië Ferrari 326
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda 254
4 McLaren-Renault 82
5 Toro Rosso-Honda 51
6 Renault 43
7 Racing Point-BWT Mercedes 40
8 Alfa Romeo-Ferrari 32
9 Haas-Ferrari 26
10 Williams-Mercedes 1