651
Voorkoms
651 |
◄ | 6de eeu | ◄7de eeu► | 8ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 646 | 647 | 648 | 649 | 650 | ◄ 651 ► | 652 | 653 | 654 | 655 | 656 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:651 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 651 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Koning Clovis II trou met Bathilde.
- Koning Narendra Dev van Nepal stuur gesante na die hof van die nuwe Chinese keiser Gaozong. Nepal wil sy onafhanklikheid van Tibet bewaar.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
- ↑ Nepal and the Geo-Strategic Rivalry between China and India Sanjay Upadhya Routledge, 2012, ISBN 1-136-33549-8, ISBN 978-1-136-33549-5