[go: up one dir, main page]
More Web Proxy on the site http://driver.im/Gaan na inhoud

telwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  telwoord     telwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  telwoordjie     telwoordjies  
tel-woorden [1643; Vossius] [1]
tel•woord
IPA: [ˈtɛɫvuə̯rt], meervoud: [ˈtɛɫvuə̯rdə]
تَِلْڤُوَرْدْ , meervoud: تَِلْڤُوَرْدِی
(taalkunde) Woordsoort wat 'n getal of ranggetal aandui.

    Afkorting

telw.
hooftelwoord, rangtelwoord

    Vertalings

  Vertalings:    telwoord
Duits: Zahlwort(de), Numerale(de)
Engels: numeral(en)
Fins: lukusana(fi), numeraali(fi)
Nederlands: telwoord(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor telwoord.