straat
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
straat | strate |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
straatjie | straatjies |
- 'n Pad wat tussen die huise van 'n dorp of stad loop om dit toeganklik te maak.
- Kerkstraat is 'n historiese straat wat van oos na wes deur Pretoria se middestad en deur Kerkplein geloop het
Vertalings: | |||
---|---|---|---|